Geverifieerde Resensie
Citrusdal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Citrusdal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 234 resensies.
"Citrusdal-dorp was baie besig, omdat dit Paasnaweek was, het gekry wat ons benodig het."
"Citrusdal is 'n besonderse mooi omgewing tussen sitrusplase om in te kuier. Naby om te ry na Algeria, Clanwilliam en natuurlik Kadoesie padstal."
"Citrusdal is 'n warm plek in die somer, maar bied baie mooi natuurskoon, en meeste kampplekke het 'n rivier of dam om in te swem."
"If you want a quick coffee in the town, I recommend the coffee shop extension at the back of the Spar."
"Citrusdal is nie 'n baie skoon dorp nie, hulle kan gaan kyk hoe lyk dit in Montagu as hulle wil sien wat is 'n skoon en netjiese dorp. Plekke in die omgewing ja, maar ek sal nie in Citrusdal self wil bly nie."
"Die omgewing is asemrowend, maar veral die vriendelike, hulpvaardige mense oral maak dit 'n plek om langer as 2 dae te ontdek."
"It would have been wonderful to be able to do something in or around town, or somewhere to go and have a meal out."
"Dit kan baie warm word, maar as jy by 'n plek soos Bydiedam Resort is waar daar lugversorger en 'n swembad is, is jy uitgesorteer."
"Very small town, not a lot to do. But the people are incredibly friendly and helpful."
"Lovely area with the combination of mountain walks and citrus groves."
"Dis bitter klein en restaurante is maar skaars, maar as jy móét eet, gaan na Bydidam, daar's 'n restaurant met die naam Salome's Grapevine."