Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (3)
Wildsplase (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Clansthal

4.1 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Clansthal van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Clansthal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clansthal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clansthal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clansthal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clansthal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Clansthal

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Sea Horse 17 is 'n woonstel aan KwaZulu-Natal se suidkus, net 5 minute van Scottsburgh se hoofstrand en sakekern af. Opknappingswerk is op die oomblik aan die gang. Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 4 badka...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Yare Yare, in Scottburgh, is 'n ruim gesinshuis met slaapplek vir 8 gaste en bied 'n pragtige uitsig oor die tuin, swembad en see. Die huis het 3 slaapkamers;. Die eerste slaapkamer is en suite en die ander twee sl...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Hierdie klassieke Scottburgh-tuiste is uniek versier en bied gerieflike verblyf en 'n huislike atmosfeer met persoonlike aandag aan detail en ouwêreldse gasvryheid. Ambercrest Guesthouse and Self-Catering is in 200...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

The Gulls bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Scottburgh. Die ligging bied toegang tot die strand, restaurante en winkels in die area. Die woonstel beskik oor 3 sl...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Summer Sand Holiday Cottages bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise in Scottburgh-Suid. Die verblyf skuil in ’n welige, tropiese tuin met ’n seebriesie, palmbome wat swaai, volop voëllewe en die klank va...

Vanaf
R989
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Sole's Leap bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ligte en lugtige, verwelkomende eenheid wat in 'n kompleks in die kusoord-dorpie, Scottburgh, geleë is en net 'n hanetreetjie van die strand af is. Dié sonderling...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

15onRaymond is in die kusdorp, Scottsburgh. Dit is 5 minute se stap vanaf die strand, of 5 minute se ry vanaf die Blue Flag-hoofstrand. Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis met slaapplek vir 4 gaste en 'n huisie met...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Clansthal

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R570
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Park Rynie, KwaZulu-Natal

Oceanic is 'n tuinkothuis in die kusdorpie Park Rynie aan die Suidkus. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die oopplan-leefarea en kombuis het 'n ys...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Park Rynie, KwaZulu-Natal

Prisma Vakansie Huis is in Park Rynie in Scottburgh en bied verblyf vir 8 gaste net 400 m van die strand en getypoel af. Die huis het 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer en suite is, en 1 badkamer met 'n stort...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Park Rynie, KwaZulu-Natal

Hollowlegs is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met wonderlike see-uitsigte. Dit is net 140 m van die getypoel af en 'n kort entjie se stap na Rocky Bay. Die kothuis is naby verskeie geriewe, haaihokduik- en diepseeduik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Clansthal akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za