Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (28)
Nabygeleë Streke
Citrusdal
Klawer
Vredendal

Resensies van Clanwilliam

4.3 / 5  
volgens 208 resensies
Lees regte resensies van Clanwilliam van 208 geverifieerde gaste.
Indien jy Clanwilliam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clanwilliam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clanwilliam akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clanwilliam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clanwilliam Akkommodasie

38 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam

Clanwilliam Hills House with Flat bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte huis wat stylvol versier is en in 'n veiligheidskompleks teen die Clanwilliamdam geleë is. Die perseel het uitsigte oor die dam en die Sede...

30% af Aanbod!
VanafR664
R465
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam

Boskloof Swemgat is 'n pragtige plasie wat tussen die noordelike Sederberge se voorheuwels in die ongerepte Boskloof-vallei geleë is. Dit is net 10 km vanaf Clanwilliam en is die ideale plek vir 'n gesinswegbreek o...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam

Haus Muller bied selfsorgverblyf in Clanwilliam, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Cederberge. Die dorpie is bekend vir sy rooibosteeplantasies en die Clanwilliam Dam wat ideaal is vir verskeie watersportsoo...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clanwilliam

Graafwater Hotel is langs die R364 in 'n klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam, geleë. Verblyf by Graafwater Hotel beskik oor 2 opsies. Dié kamers is elkeen uniek ingerig en het of 'n dubbel...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR995
R896
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam

Leipoldt Accommodation bied luukse selfsorg-verblyf in Clanwilliam aan die voet van die Sederberge. Die eenheid is ideaal vir 4 volwassenes en 'n kind. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer wat gedeel word, 2 l...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clanwilliam

Clanmurray is geleë in Clanwilliam, 'n betowerende klein dorpie waar families kwaliteittyd saam kan bestee en aan 'n verskeidenheid doendinge kan deelneem. Daar is werklik iets vir almal, van varswater-ski en visva...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clanwilliam

Flora House is in die dorpie Clanwilliam geleë, net 'n paar meter van die Clanwilliamdam af. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam

Madeliefie Oornag Akkommodasie is in die stil en prentjiemooi dorp Clanwilliam. Dié eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam

Mad Mongoose bied gerieflike, vars selfsorg-verblyf in 2 gemeubileerde eenhede in 'n stil woonbuurt, net 500 m van Clanwilliam en 2 km van Clanwilliam-dam af. Daar is 2 eenhede met lugversorging en aparte ingange ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam

Klein Boschkloof is 'n luisterryke groen oase op 'n werkende plaas, omring deur die Noordelike Cederberg. Dis in die ongerepte Boskloofvallei, wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens, geleë en is slegs 9 km van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clanwilliam akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za