Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Claremont

4.2 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Claremont van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Claremont besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Claremont.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Claremont akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Claremont Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Claremont Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Claremont

The Rose Cottage is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Claremont, lekker naby Cavendish Square Winkelsentrum en Nuweland. The Rose Cottage is ten volle gemeubileer, oopplan en het sy eie veranda en ingang...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
B&B in Claremont

Thelma & You het sy eie, unieke storie om te vertel. Hierdie gastehuis is in die hartjie van Kaapstad en het 'n intieme atmosfeer, bekoorlike versiering en vriendelike personeel wat jou verblyf spesiaal sal maak. ...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont

Churchaven Loft is ’n selfsorg-eenheid in ’n stil pad in Claremont. Die kompleks is langs die Arderne Tuine en naby Cavendish Square, ’n mall met ’n bioskoop, kruidenierswarewinkel, verskeie restaurante en k...

Vanaf
R1 780
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont

Nansen Place is 'n selfsorg-eenheid in Claremont en is ideaal as jy Kaapstad wil verken. Dis net 'n entjie se ry vanaf Cavendish Square met 'n fliek, kruidenierswinkels, restaurante en koffiewinkels. Dié dorpshui...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bo-Claremont, Claremont

The Beaumont bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ligte en helder drieslaapkamer-woonstel. Hierdie woonstel is in ’n veilige woonstelblok in Claremont, binne loopafstand vanaf die Cavendish Square-winkelsentrum...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont

Keurboom Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Keurboom Close-kompleks in Lynfrae, Claremont. Die kompleks is naby verskeie winkelsentrums, 'n gimnasium, wegneemeetplekke, restaurante...

Vanaf
R14 705
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Claremont

Sidmouth Villa is 'n pragtige villa met 'n berg-uitsig in Bo-Claremont met slaapplek vir 10 gaste. Die villa is in 'n groot tuin en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 2 ...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont

30 On Grace bied gerieflike B&B-verblyf in 'n moderne gastehuis in die boonste deel van Claremont. Die gastehuis bied ongelooflike uitsigte op die berg en is in 'n stil doodloopstraat geleë. Ons is naby Cavendish S...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont

Dancer's Cottages is op die eienaar se perseel in Claremont, net 10 km se ry van die middestad af. Daar is 'n gesin van 4 in die hoofhuis woonagtig, maar gaste geniet privaatheid. Daar is 2 kothuise om van te kies....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Claremont akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]