Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Claremont besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Claremont.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Claremont akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Claremont Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Claremont Akkommodasie - Pretoria

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Claremont

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Proclamation Hill

128 On Protea BnB is aan die westelike kant van Pretoria naby die sentrale sakedistrik wat dit ideaal maak vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florauna, Ninapark

Ons gastehuis is weggesteek in die rustige omgewing van die Magaliesberge en dit bied asemrowende uitsigte, rus, vrede en uitstekende diens om te verseker dat jou verblyf hier werklik onvergeetlik is. Kom kry 'n vo...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Ninapark

Mirisa's Guesthouse is in die tropiese area van Pretoria-Noord geleë, idillies teen die hange van die Magaliesberge. In 'n pragtige subtropiese, woud-agtige area kan gaste in die groot swembad baljaar of luilekker...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theresa Park, Dorandia

A Knight's Rest is 'n gastehuis wat in die noordelike deel van Pretoria geleë is. Die gashere bly op die perseel en dit is die perfekte plek as jy op soek is na 'n blyplek met 'n gesellige atmosfeer. Dit beskik o...

Vanaf
R752
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Akasia, Heatherdale

Utopia Guest House bied B&B-verblyf en is in Akasia in Gauteng geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Ons bied 9 ruim slaapkamers, elkeen uniek gemeubileer...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria Noord, Ninapark

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Pretoria. Dié verblyf word gereeld deur kerkgroepe en Christene gebruik vir rustige wegbreke. Verblyf kan as 'n geheel of afsonderlik bespree...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia, Pretoria

Ithilien's Grace Guest House bied B&B-verblyf aan die voet van die Magaliesbergreeks in Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en geskiedkundige geboue en museums wat d...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Florapark

Pretoria North Lodge is aan die voet van die Magaliesbergreeks geleë. Dis in Pretoria op pad na die Kruger-, Pilanesberg- en Madikwe Nasionale Parke. Ons gastehuis is ideaal geleë naby aan Rosslyn, Onderstepoort e...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Protea Huis bied gerieflike, moderne verblyf in Theresapark in die noorde van Pretoria en is deel van African Nights Guesthouse. Let wel daar is geen TV's in die slaapkamers nie, net een in die TV-kamer langs die ka...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Theresa Park

African Nights Guesthouse is net sowat 15 minute se ry, afhangende van die verkeer, van die middestad af geleë. Dis in die rustige, verborge voorstad Theresa Park in die noorde van Pretoria geleë. Dit is gerieflik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Claremont akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za