Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clarendon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clarendon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarendon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarendon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarendon Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Africa's Eden Guesthouse is 'n landgoed van minder as 'n hektaar in die parkgordel wat al langs Worlds View verbyloop, tussen 2 waterstroompies, en net sowat 2,5 km vanaf die stadskern. Verblyf word in 6 eenhede a...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Benodig jy verblyf tydens 'n besoek aan Pietermaritzburg? Dan het ons net die plek vir jou! Duvet & Crumpets bied luukse akkommodasie vir sakelui, gesinne, sportspanne, toeriste en meer teen bekostigbare pryse. Ons...

Vanaf
R1 295
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Kitchener Cottage is in Clarendon, Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vriendegroepe. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié tuinkothuis is ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

The Valley Guest House and Conference Centre is in Pietermaritzburg, minder as 2 km vanaf Athlone Circle Mall en 4 km vanaf Victoria Winkelsentrum. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word geb...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Clarendon

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, Athlone

Taunton House is 'n 3 ster-gegradeerde instansie, in die gesogte voorstad Wembley in Pietermaritzburg geleë. Ons bied 5 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n TV, lugversorging en verhitting en daar is genoeg parkee...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Die 'At Home Self-catering' is 'n hoegehalte, stylvolle woonstel wat gerief en gemak teen bekostigbare tariewe aanbied. Ons bied vir gaste 'n ware veilige en private verblyf in die groen woonbuurt van Clarendon aan....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Town View bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 gemeubileerde woonstelle wat smaakvol versier is. Die woonstelle is in 'n veilige kompleks in die noordelike buurt, Clarendon, in Pietermaritzburg geleë. Die kompleks b...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wembley, Pietermaritzburg

Taunton Manor is in Wembley in Pietermaritzburg, 3,5 km vanaf Cascades Lifestyle Centre en 6,2 km vanaf die Comrades-maratonhuis. Hierdie gastehuis is ideaal vir paartjies, gesinne of sakereisigers. Hierdie gastehu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, KwaZulu-Natal

Die Sleeping Bao B&B is sowat 8 jaar gelede in een van Pietermaritzburg se vernaamste voorstede gestig. Dié luukse B&B is minder as 5 minute vanaf die N2 tussen Johannesburg en Durban, maklik bereikbaar vanaf plaas...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Redlands Hotel is in die gesogte noordelike voorstad van Wembley geleë in die hart van die pragtige Redlands Estate. Dit is ideaal geleë, 5 minute van die middestad en al die geriewe af, en die hotel se rustige at...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clarendon akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]