Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (203)
B&Bs (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 1653 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 1653 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR950
R665
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Golden View Luxury Self Catering is in die pragtige Clarens geleë en bied 3 selfsorg-eenhede. Dié eenhede is ideaal vir paartjies, groepe of 'n gesin wat die area besoek of onderweg na Lesotho is. Rustic Red-atel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Fairview Cottages bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in die dorpie Clarens, stapafstand van verskeie winkels en restaurante af. Clarens is aan die voorheuwels van die Malutiberge - 3 bergreekse wat ouer as die Alp...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Woodlands Retreat bied luukse selfsorgverblyf met kombuisies in Clarens. Dit is weggesteek in 'n luisterryke tuin tussen woudagtige bome en word omring deur die sandsteenberg-landskap waarvoor Clarens so bekend is. ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

San Rock Guest House skuil in die skilderagtige dorpie Clarens. Dié ruim huis is 500 m² groot en die pragtige ontwerperstuin beslaan 3000 m². Ons bied puik selfsorgverblyf vir 12 gaste. Die gastehuis bied 'n pr...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

The Clarens Country House is versteek in 'n woudagtige hoekie van die Oos-Vrystaatse Malutiberge in die veilige Clarens Gholflandgoed waar dit as eeue-oue klip skaapskuur geheel en al omskep is in 'n luukse selfsorg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Highlands Chalets-kompleks is in Larola, 'n woonbuurt van Clarens, net 'n paar minute vanaf die gonsende middedorp. Larola is 'n veilige, omheinde area met sekuriteitswagte by albei ingange en 'n sekuriteitswag wat ...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarens

Gypsy Guest House het 'n eklektiese styl wat deur die Romani-sigeuners uit 'n vervloë era geïnspireer is. Dié swerwers was lief vir reis en verken. By Gypsy Guest House kan gaste ook 'n stukkie van die swerwersle...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens

Nandina is 'n eenheid wat goed toegerus en gerieflik ingerig is in die Larola-kompleks in Clarens. Die eenheid het 'n dubbelbed op die grondvloer en 2 enkelbeddens op die tussenvloer wat elk vir privaatheid afgebak...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens

Villa 176 @ Clarens is 'n lieflike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Clarens Golf and Trout Estate bied. Hierdie smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n goed toegeruste komb...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Gnome Cottage is 'n koddige, knus, unieke huisie in 'n ruim, omheinde, troeteldiervriendelike tuin. Hier kan gaste die voëlsang en uitsig op die berg geniet. Die selfsorgkothuis is ideaal vir 1 of 2 gaste en het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb.

Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente, geskenk- en kunswinkels en kunsgalerye. Dis ook die dorp in Suid-Afrika met die meeste kunsgalerye. Daar is 23, elkeen besonders en 'n besoek werd....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za