Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (209)
B&Bs (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (176)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 2166 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 2166 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Cloud Shadow Cottages bied verblyf in Clarens. Dié gastehuis is net 'n entjie se stap vanaf die middedorp. Daar is 2 losstaande selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapplek vir 6 in 3 slaapkamers met dubbelb...

Vanaf
R1 170
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Clarens

Rosemary is 'n elegante eenheid op die rondverdieping van die Larola Terraces-kompleks in Clarens. Dié majestueuse sansteenberge en wonderlike klimaat in Clarens maak dit een van die mooiste en mees gewilde wegbree...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens

Paddocks 16 is in die pragtige Vrystaatse dorpie Clarens geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby Clarens se middedorp waar daar talle winkels, restaurante, galerye en 'n rits doendinge ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Gnome Cottage is 'n koddige, knus, unieke huisie in 'n ruim, omheinde, troeteldiervriendelike tuin. Hier kan gaste die voëlsang en uitsig op die berg geniet. Die selfsorgkothuis is ideaal vir 1 of 2 gaste en het ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Clarens

Elsewhere is volledig gemeubileer en toegerus vir selfsorg. Dit is in die veilige en rustige woonbuurt Larola, in Clarens, geleë. Die sonnige huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en bestaan uit 3 sla...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Clarens

Clarens Manor is die perfekte wegbreekplek vir vriende en families. Die instansie spog met ’n asemrowende berguitsig. Die eenheid beskik oor 5 slaapkamers wat slaapplek vir 10 gaste het. Die eerste slaapkamer het...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clarens

Born Free Lodge 42 Clarens is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die sekuriteitsbuurt Clarens Golf and Trout Estate in die rustige dorpie Clarens in die Vrystaat. Die huis is teen 'n heuwel en bied 'n pragtige uits...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Bella Vista bied selfsorg-eenhede in die sonderlinge Clarens in die Vrystaat. Die eenhede is naby die middedorp en volledig toegerus met alles wat jy benodig vir 'n gemaklike en onvergeetlike wegbreek. Die verblyf...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Clarens

Castle in Clarens is in die hartjie van die Malutiberge en bied 'n koninklike ervaring vir 4 gaste met asemrowende uitsigte op Berg Horeb. Castle in Clarens is op 'n plaas aan die buitewyke van Clarens en snags lyk ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Clarens

Joybells is in Clarens se rustige Swartland aan die voet van die Rooiberg geleë. Joybells bestaan uit 'n oopplan-kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Die losstaande eenheid is op die eienaar se perseel geleë en b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb.

Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente, geskenk- en kunswinkels en kunsgalerye. Dis ook die dorp in Suid-Afrika met die meeste kunsgalerye. Daar is 23, elkeen besonders en 'n besoek werd....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za