Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (207)
B&Bs (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (180)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 2845 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 2845 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Gastehuise

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarens

Gypsy Guest House is in Clarens, 'n klein dorpie aan die voet van die Malutiberge, geleë. Die dorp is bekend vir sy galerye, uitsigte, voetslaanroetes en museums. Dit is die perfekte plek vir diegene wat opsoek is ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens

Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens

Upper House is in Clarens in die Vrystaat en dié dorp is bekend vir sy galerye, roetes, voetslaanroetes, forelhengel en ikoniese besienswaardighede soos die Golden Gate Highlands Nasionale Park en die Lesotho Highl...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens

Red Mountain House is in die hartjie van die pragtige dorpie Clarens geleë en die verblyf is op die eerste verdieping van 'n kompleks. Elke kamer het 'n balkon vanwaar gaste die uitsig op die berge en oor Clarens k...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Clarens

Castle in Clarens is in die hartjie van die Malutiberge en bied 'n koninklike ervaring vir 4 gaste met asemrowende uitsigte op Berg Horeb. Castle in Clarens is op 'n plaas aan die buitewyke van Clarens en snags lyk ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarens

de Minimalist House is 'n bekoorlike gastehuis in Clarens, die Juweel van die Vrystaat. Die huis is stapafstand van die dorpsplein met sy verskeidenheid winkels en kunsgalerye. Die huis is hoofsaaklik van herwinde...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens

Millpond House is in die Clarens-vallei in die Oos-Vrystaat geleë. Die huis is naby die Golden Gate Nasionale Park, staproetes, kunsgalerye, restaurante en kroeë geleë. Die verblyf word in 5 slaapkamers met en s...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens

Mt Horeb Manor is 'n luukse gastehuis wat in die bekoorlike dorpie Clarens geleë is. Dié herehuis is stapafstand vanaf verskeie kuns- en kunsvlytwinkels, en restaurante in die dorpie. Verblyf word voorsien in 4 p...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens

Hakuna Matata is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Clarens. Die perseel is ideaal geleë naby Clarens Xtreme en verskeie ander geriewe in die middedorp. Dit is ideaal vir 'n gesin van 4 en die instan...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens

Rosewood Corner is in Clarens in die hoofstraat geleë en is stapafstand van 'n paar restaurante, kunsgalerye en winkels af. Verblyf word in 4 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 10 gaste. Elke eenheid het b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clarens gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Clarens akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clarens akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]