Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (213)
B&Bs (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (180)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 2263 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 2263 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Akkommodasie

205 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR1 000
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

La Bri Self-catering is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers en sakereisigers en 'n heerlike bestemming vir jou volgende vakansie. Dit bestaan uit...

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR1 000
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Forest Lane is in Clarens geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse hut met 'n uitsig oor die pragtige tuin. Forest Lane is net 850 m vanaf die dorpsplein met restaurante, kunsgalerye en winkels. Die ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Grace upon Grace is in die vreedsame Clarens in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van Mount Horeb en is minder as 'n uur se ry vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Dié gastehuis is smaakvol vers...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens

Patcham Place is in die berg-dorpie Clarens, net 15 km vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Weens sy sentrale ligging is Clarens 'n gerieflike oorslaapplek, maar self ook 'n uitstekende bestemming. Daar is 5 en su...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Views is hooggeleë in 'n stil area van Clarens en bied die pragtigste uitsig op die Rooiberge, die Golden Gate-area en die Malutiberge vanuit die kamers en ook vanaf die stoep. Views beskik oor 2 aparte selfsorg-e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens

The Nelsbells Cottage is stapafstand vanaf die hartjie van Clarens. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke, Victoriaanse huis. Die hoofhuis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die...

Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR900
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Cottage Pie is die ideale wegbreekplek in 'n bekoorlike grasdakhuis in Clarens, slegs 18 km vanaf die Golden Gate Nasionale Park se ingang. Dié prentjiemooi dorpie is aan die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberg...

Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR1 500
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Granaat is 'n pragtige huis net 'n entjie se stap van die pragtige dorpie Clarens se middedorp af. Die luukse verblyf is ideaal vir paartjies en bestaan uit 2 losstaande eenhede met lugversorging, DStv en WiFi. Elke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 960
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clarens

Mount Rose Self-catering Guest House is in die prentjiemooi dorpie Clarens in die Vrystaat en bied 'n pragtige berg-uitsig en 'n rustige omgewing. Die tuin is ten volle omhein en klein troeteldiere is welkom. Die hu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Ashbrook Country Lodge is in Clarens, 26 km van die Golden Gate Highlands Nasionale Park af en bied veilige en ruim verblyf met asemrowende uitsigte op die omliggende berge en oor die platteland. Ashbrook Country L...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Knock Out View bied oornagverblyf met ’n pragtige berg-uitsig in 2 selfsorg-eenhede, Peace en Joy, met slaapplek vir 4 elk. Kinders is veral mal oor die solder-slaaparea. Die eenheid is in die hoofstraat 500 m va...

10% af Weeksdae!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens

Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens

Soos jy die Clarens-vallei betree, verwelkom die "Titanic"-rots jou soos 'n skildwag, en nooi jou uit om die gasvryheid van die inwoners te beleef. Hannic's Retreat bied verblyf in 'n selfsorg-eenheid met 3 slaapka...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 440
R1 296
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens

44 Golf Villa bied slaapplek aan 4 gaste en is op die Clarens Gholflandgoed. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers met ondervloerse verhitting en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Clarens Lakeview Cottage is 'n rustige en romantiese losstaande selfsorg-kothuis by Clarens se ingang. Ons verblyf bied onbelemmerde meer- en berg-uitsigte en is net 'n paar minute se stap vanaf die middedorp. Dié...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Stonehaven Clarens is in die middel van Clarens geleë en bied lieflike uitsigte op die Horebberg en oor 'n gedeelte van die gholfbaan. Gaste kan tussen 3 kamers in hoofgebou of 1 van 3 houthutte in die tuin kies....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens

Villa 176 @ Clarens is 'n lieflike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Clarens Golf and Leisure Estate bied. Hierdie smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n goed toegeruste ko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens

Willow Villas bied gerieflike selfsorgverblyf en is in 'n rustige deel van die Clarens Gholf Landgoed geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Daar is verskillende eenhede...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Clarens Mountain Sage Self-catering beskik oor 2 eenhede in 'n rustige en stil area van Clarens, net 5 minute se stap van die middedorp af. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suit...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarens

Gypsy Guest House is in Clarens, 'n klein dorpie aan die voet van die Malutiberge, geleë. Die dorp is bekend vir sy galerye, uitsigte, voetslaanroetes en museums. Dit is die perfekte plek vir diegene wat opsoek is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb.

Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente, geskenk- en kunswinkels en kunsgalerye. Dis ook die dorp in Suid-Afrika met die meeste kunsgalerye. Daar is 23, elkeen besonders en 'n besoek werd....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za