Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens

+7

Beskrywing

Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb.

Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente, geskenk- en kunswinkels en kunsgalerye. Dis ook die dorp in Suid-Afrika met die meeste kunsgalerye. Daar is 23, elkeen besonders en 'n besoek werd.

Hierdie kunsparadys bied egter oorgenoeg aktiwiteite vir avontuurlustiges wat hou van roei, abseil, vierwielmotorfiets-uitstappies, kunsvlieghengel, stap, perdry of gholfspeel.

Clarins is beslis 'n dorp wat elke gesin, ongeag hulle belangstellings, vir 'n vakansie lank kan vermaak. Loer gerus hieronder deur al die lekke opsies vir akkommodasie, en word van 'n vetpret-vakansie gewaarborg!

Loer gerus hieronder deur al die lekke opsies vir akkommodasie.

Kaart

As jy al so ver gekom het, het jy dit duidelik geniet om oor Clarens te lees! Hoekom maak jy nie 'n vakansie daarvan nie? Kliek hier om meer akkommodasie–opsies in Clarens te sien.
Sien Akkommodasie
Kliek hier om meer akkommodasie–opsies te sien
Kliek hier om terugvoer te gee. Laat weet ons asb. as iets op dié webblad verouderd of onakkuraat is.
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem