Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (197)
B&Bs (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (164)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 1568 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 1568 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Selfsorg-eenhede

164 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Grace upon Grace is in die vreedsame Clarens in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van Mount Horeb en is minder as 'n uur se ry vanaf die Golden Gate Nasionale Park. Dié gastehuis is smaakvol vers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens

Willow Villas is op die Clarens Gholf Landgoed geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat oor 'n stroom uitkyk. Daar is verskillende eenhede wat vir elke smaak voorsien. Willow Creek Villas beskik oor 2 semi-l...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Views is 2 selfsorg-eenhede op die rand van die pragtige Clarens en bied gaste 'n lieflike uitsig op die Rooiberge, die Golden Gate-area en die Malutiberge. Views beskik oor 2 eenhede wat slaapplek vir 4 gaste het....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

La Bri Self-catering is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers en sakereisigers en 'n heerlike bestemming vir jou volgende vakansie. Dit bestaan uit...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens

The Nelsbells Cottage is binne stapafstand vanaf die hartjie van die klein dorpie, Clarens. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke Victoriaanse huis. Die hoofhuis bied gerieflik slaapplek aan 6 gaste en bestaan u...

20% af Aanbod!
VanafR4 960
R3 968
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clarens

Mount Rose is 'n selfsorghuis in die prentjiemooi dorpie Clarens in die Vrystaat. Die tuin is ten volle omhein en klein troeteldiere is welkom. Die huis is na aan die middedorp en loopafstand vanaf restaurante, wink...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Collett House and Lavender Cottage is aan Clarens se westekant geleë. Die huis staan op 'n 3000 m²-eiendom. Collett House het 2 en suite-slaapkamers, elkeen met sy eie ingang, 'n oopplan-leefarea met 'n volledig...

20% af Aanbod!
VanafR650
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

V'Kansi Khaya is 'n splinternuwe eiendom in die prentjiemooi dorpie, Clarens, in die Oos-Vrystaat. Kom ervaar die rus, vrede en wonderskone uitsigte op die berge wat Clarens omring. Die eiendom is binne stapafstand ...

20% af Aanbod!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Golden View - Oak on Church is deel van die Golden View Luxury selfsorg-familie in die pragtige dorpie, Clarens. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid is 'n ruim huis met 2 slaapkamers wat ideaal is vir ges...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Mooigezicht bied selfsorgverblyf in die hoofstraat van Clarens, binne stapafstand van verskeie kunsgalerye, restaurante en winkels af. Die gastehuis het 2 selfsorg-eenhede, die Gesinseenheid en die Ateljee. Die ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clarens selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Clarens akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clarens akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za