Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clayville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clayville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clayville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clayville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clayville Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand, Clayville

Palesa Gastehuis is strategies geplaas in Clayville-Oos in Olifantsfontein, net 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons uitstekende ligging bied maklike toegang tot alle hoofweë, asook sake- en verma...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Clayville

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tembisa, Johannesburg

The View Gastehuis is 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en ook halfpad tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Ons is naby Tembisa-hospitaal en hoofsnelweë wat maklike toegang bied tot al die plaas...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

Morris Home skuil in die spoggerige landgoed Southdowns in Irene. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op pad is na verskeie besienswaardighede. Morris Home het 1 solderkamer in m...

20% af Aanbod!
VanafR1 450
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

River Meadow Manor skuil in die rustige Irene tussen groen weivelde en ou eikebome. Hierdie gesofistikeerde plattelandse wegbreek het 'n ryk geskiedenis. River Meadow het 'n gerieflike ligging tussen Johannesburg e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Randjesfontein, Gauteng

By Bush Telegraph Lodge is gerieflik geleë, halfpad tussen Johannesburg en Tshwane/Pretoria. Dit is op die plattelandse landgoed Randjiesfontein met maklike toegang tot die hoofweë wat al die vernaamste areas en O...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glen Austin, Midrand

Maggi May Gastehuis is in die hartjie van Midrand geleë. Dit is stil en rustig op ons kleinhoewe. Ons gastehuis het 6 kamers met en-suite badkamers. Daar is een gemeenskaplike kombuisie met toebehore vir selfsorg-d...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Randjesfontein, Gauteng

Guinea Lodge is 'n unieke grasdakhuis in 'n pragtige tuin. Dis tussen Johannesburg en Pretoria en dus die ideale basis vir vakansiegangers en sakereisigers wat Gauteng besoek. Verblyf is beskikbaar in gastekamers m...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Midrand

La Maison is in die Midstream-area in Centurion en bied gehalte selfsorgverblyf. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of gaste met familie in hospitale in die omtrek. Dit is ook naby verskeie hoo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Gauteng

Irene View Apartment bied gerieflike verblyf in ’n tweeslaapkamer-woonstel op ’n residensiële perseel in die Irene Glen Privaat Landgoed, 5,8 km vanaf Irene Village Mall en die Route 21 Business Park. Die woons...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR520
R442
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midrand, Johannesburg

The Wodehouse is in die Randjesfontein Perdelandgoed geleë en bied basiese selfsorgverblyf in 3 selfsorg-eenhede. Hierdie 1,3 hektaar-kleinhoewe word met die eienaar se honde, katte, eende, perde en pragtige wild...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Gauteng

The Guest Suite bied verblyf in 'n sekuriteitskompleks in Centurion. Centurion bied die perfekte balans van 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl met sy museums, kunsvlytmarkies oor naweke, lugmagbasis, baie w...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion, Gauteng

Candlewoods Guest House skuil in Candlewoods Country Estate, Centurion, in die hartjie van 'n erfenisgebied. Die gastehuis is in 'n Victoriaanse gebou met leidak en houtvensters. Die stylvolle interieur is versier ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Glen Austin, Midrand

Belvedere Estate Luxury Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis waarvan die ontwerp aan dié van 'n Italiaanse dorpie herinner. Die lodge is in 'n tuin van sowat 'n hektaar in Midrand, Gauteng geleë. Belvedere Estate,...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
B&B in Irene, Centurion

Irene Boomhuis is in 'n stil boomryke area in die dorp Irene, suid van Pretoria geleë. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies en sakereisigers. Die stylvol versierde eenheid beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

Jansen House Boutique Manor is 'n geskiedkundige gastehuis met ouwêreldse bekoorlikheid. Dit is in die gegoede en veilige voorstad Irene geleë, en is na aan verskeie sake-distrikte en die vernaamste snelweë. Die...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randjesfontein, Gauteng

Amohela is 'n pragtige, luukse gastehuis, gerieflik geleë in Randjesfontein, Midrand, sentraal geleë tussen Johannesburg en Pretoria. Met Amohela wat slegs minute weg van hoof besigheidsentrums soos Vodacom World,...

Vanaf
R1 895
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Irene, Centurion

Rockdale Cottage is in die oulike historiese dorpie, Irene, in Centurion geleë. Die kothuis is ideaal vir paartjies of sakereisigers. Die kothuis is met plaaslike klip gebou en die vloer is van herwonne Oregonhou...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Lodge in Centurion Golf Estate, Centurion

African Pride Irene Country Lodge, Autograph Collection is 'n luukse, ruim hotel met fynproewer-restaurante, funksie- en, konferensiegeriewe, 'n trou-venue, asook 'n spa. Die hotel bied 'n uitsig oor die meer en is ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randjesfontein, Gauteng

Ipe Tombe Guest Lodge is goed gevestigde gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en skuil op die veilige Randjiesfontein Landgoed, met toegang tot die hoofweë na beide Johannesburg en Pretoria. Dit is die ideal...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 260
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

Leopardsong Manor, op die Centurion Gholflandgoed, is gewild vir sy stylvol versierde, ruim kamers wat spog met 'n pragtige uitsig oor een van die land se mooiste gholfbane. Die Manor het 18 suites asook eet- en s...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Clayville akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za