Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clifton Canyon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clifton Canyon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Canyon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clifton Canyon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clifton Canyon Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Shongweni, Clifton Canyon

Ollivanders Estate is 'n B&B in Shongweni, die Vallei van 'n 1000 Heuwels, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie of sakewegbreek en dit is sowat 30 minute vanaf sentraal Durban. Die landgoed...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Lodge in Shongweni, Clifton Canyon

Treehouse River Lodge is in Shongweni geleë. Dis net 6 minute se ry van die Shongweni Polo Pony Horse-skougronde af, 30 minute van Durban af en net 12 minute van verskeie sportgronde, winkelsentrums, uitstekende re...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Clifton Canyon

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Clifton Country House is op 'n landgoed van 150 hektaar geleë, met panormaniese uitsigte oor die Giba-kloof. Die rustige plattelandse plekkie is net 20 minute van Durban en Pietermaritzburg af, en ook net 2 km vana...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vallei van 'n Duisend Heuwels, Sterkspruit

The Waters is geleë in Summerfield, buite Hillcrest. Dit bied gehalteblyplek en is ideaal vir sakesreisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike plek om oor te slaap. Verblyf word in 2 eenhede naaml...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Vallei van 'n Duisend Heuwels, Sterkspruit

Tehillah Farm bied verblyf in die perderuiterarea, Summerveld in Durban-Wes. Tehillah Farm is minder as 10 km vanaf Hillcrest se middedorp, maar ver genoeg om ‘n plattelandse atmosfeer te skep. Dis ook naby verske...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gillitts, Winston Park

Misty Ridge is 'n pragtige, luukse tuiste in die gesogte Winston Park halfpad tussen Durban en Pietermaritzburg. Ons bied hartlike gasvryheid in 'n rustige, privaat opset wat in menige oordeelkundige reisiger se sma...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Winston Park

Plane Trees Place is 'n moderne en opgeknapte gebou in die prentjiemooi, lowerryke en stil woonbuurt Winston Park en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansi...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts, Winston Park

Churchill House is 'n mooi gastehuis in Winstonpark. Dis ideaal as gaste Hillcrest, Gillitts en Kloof wil verken. Verblyf word gebied in 3 suites. Elke ruim kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook '...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Assegay, Alverstone

Chillifields Guesthouse is halfpad tussen Pietermaritzburg en Durban geleë, wat dit die ideale verblyf maak as jy van plan is om die Midlands Meander en Vallei van 'n Duisend Heuwels te besoek. Verblyf word in 3 ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Assegay, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Fever Tree Guesthhouse bied warm gasvryheid en is in die hartjie van Assegay, 'n rustige toevlug in 'n pragtige landskap geleë. Verblyf is beskikbaar in verskeie ruim, skoon en gerieflike slaapkamers met en suite...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za