Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (35)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (34)
Indien jy Clifton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clifton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clifton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clifton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Clifton

33% af Winteraanbod!
VanafR1 990
R1 327
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Retreat is 'n luukse boetiekhotel in Kampsbaai, 'n buurt in Kaapstad wat veral bekend is vir sy pragtige strande, prentjiemooi landskappe, restaurante, luukse huise en naglewe. Dit is die perfekte wegbreek...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Glen Beach Villas bied selfsorgverblyf in Kampsbaai aan Kaapstad se Atlantiese-kusgebied. Aan die suide kyk dié instansie oor Kampsbaai se strande en die pragtige Bakoven-baai uit, en aan die weste oor die Atlantie...

Vanaf
R5 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Claybrook bied luukse verblyf in 'n pragtige huis in Kampsbaai. Dit is naby talle wêreldklas-restaurante, winkels, doendinge en besienswaardighede. Die huis is reg bokant Glen Beach geleë en bied 'n uitsig oor die...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bantrybaai, Wes-Kaap

Villa del Mar Luxurious Suite is 'n ruim en luukse privaat villa met 'n aparte leefarea en 'n terras wat na die see front met 'n privaat ingang. Dit is 10 minute se ry vanaf die stad, V&A Waterfront, verskeie besien...

Vanaf
R3 125
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

Conway Court is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste in Bantry Bay met 'n lieflike see-uitsig. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en ...

Vanaf
R4 275
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Glen Sunsets Villa is in Kampsbaai geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamer-villa wat gerieflik geleë is, stapafstand vanaf Kampsbaai se strand. Die villa bied pragtige uitsigte oor di...

Vanaf
R26 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

Nautilus is 'n ruim selfsorgwoonstel met 3 vlakke wat in die gewilde Bantry Bay in Kaapstad geleë is. Die woonstel bied heerlike verblyf in Kaapstad en die dekor is geïnspireer deur die Atlantiese Oseaan wat vanaf...

33% af Aanbod!
VanafR2 640
R1 760
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Glen Apartments is in 'n boomryke buurt geleë en is vernoem na die Glen Forrest Natuurreservaat vam 15 hektaar waaraan dié woonstelle in Kampsbaai grens. The Glen Apartments bestaan uit luukse woonstelle met ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bantrybaai, Wes-Kaap

Compass House Boutique Hotel is 'n modieuse B&B in Bantrybaai, Kaapstad. Dié gastehuis bied prentjiemooi uitsigte van die Atlantiese Oseaan en die area. Verblyf by Compass Boutique Hotel beskik oor 15 suites wat ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Alexander Beach House is 'n moderne woonstel met lieflike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en die bekende strand van Kampsbaai. Die woonstel is gerieflik geleë, stapafstand van Kampsbaai-strand en 'n verskeidenhe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Clifton akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za