Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Clocolan

3.8 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Clocolan van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Clocolan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clocolan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clocolan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clocolan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clocolan Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ficksburg,
Clocolan

Amohela skuil in ‘n vallei tussen die plaasdorpies Ficksburg en Clocolan, met ‘n uitsig tot by die Malutiberge in die Bergkoningkryk van Lesotho. Dié ruim selfsorg-kothuise is afgeleë en privaat, en bied pragt...

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clocolan

Vlakbult Guest Farm is in die 1800's gebou en die oorspronklike sandsteenmure, houtvloere, hoë plafonne en stoep staan vandag nog. Dié plaas is net 7 km buite die dorpie Clocolan in die Vrystaat. Ons bied geriefli...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
B&B in Clocolan

Ben Nevis Gasteplaas bied 'n keuse van verblyf-opsies op 'n kersieplaas aan die voet van Clocolanberge, slegs 6 km buite Clocolan op die R708. Gaste word begroet met hartlike plaas-gasvryheid. Jy kan kies tussen B&B...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Clocolan

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malotiroete,
Vrystaat

Umpukane is op 'n plaas 9 km van Clocolan af geleë. Gaste kan uit 2 eenhede kies: die eenslaapkamerkothuis of The Rock. Die eenslaapkamerkothuis is aan die voet van die berg geleë en bied lieflike uitsigte op di...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Clocolan

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Malotiroete,
Vrystaat

Zuikerkop Country Game Lodge is tussen Ficksburg en Ladybrand in die skilderagtige Vrystaat geleë en bied 'n rustige oase en gewilde trou- en konferensiesentrum. Ons kan 58 gaste akkommodeer in pragtige chalets en ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Vrystaatse Hooglande,
Malotiroete

Imla Guest Farm bied B&B-verblyf op 'n plaas in privaat besit. Die plaas is net 24 km van Clocolan af en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die gejaag van die stadslewe. Verblyf word aan...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malotiroete,
Vrystaat

Ellerbeck Country Lodge is net buite die bekoorlike, ouwêreldse dorpie met die naam Clocolan in die Oostelike Vrystaat tussen die Korannaberge en die Malutiberge geleë met 'n uitsig oor die sandsteenformasies. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ficksburg,
Oos-Vrystaatse Hooglande

Springwater Cottages is aan die suidelike kant van ons vallei en wes van Ficksburg geleë. Gaste kan die lieflike uitsigte oor die verskeidenheid oeste insluitend mielies, koring en sonneblomme, geniet soos hulle ve...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Vrystaatse Hooglande,
Malotiroete

Saxon Park Guest Cottages bied gerieflike verblyf op 'n produserende plaas buite Ficksburg in die Vrystaat. Die verblyf is apart van die hoofhuis en beskik oor 3 dubbelslaapkamers, 2 badkamers, 'n sit- en eetkamer,...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Ficksburg,
Malotiroete

Kersiehuis Gastehuis is in die kersie- en sandsteenhoofstad Ficksburg geleë en bied vriendelike en gerieflike verblyf met 'n Toskaanse atmosfeer. Die gastehuis bestaan uit 8 en suite-kamers wat elkeen met 1 dubbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Clocolan akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...