Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Clocolan

3.6 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Clocolan van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Clocolan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clocolan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clocolan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clocolan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clocolan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Clocolan

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Wesselsrus Plaashuis bied gerieflike oornagverblyf in 'n ruim vierslaapkamerhuis op 'n plaas 25,2 km vanaf Ficksburg. Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers wat apart verhuur word maar die huis kan ook as geheel ver...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Ficksburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Kersiehuis Gastehuis is in die kersie- en sandsteenhoofstad Ficksburg geleë en bied vriendelike en gerieflike verblyf met 'n Toskaanse atmosfeer. Die gastehuis bestaan uit 8 en suite-kamers wat elkeen met 1 dubbe...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ficksburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Oregon Cottage skuil in Ficksburg aan die voet van die ontsagwekkende Imperaniberg. Dié pragtige dorpie staan bekend as die toegangspoort tot die Malutibergreeks. Oregon Cottage het 9 ruim en suite-slaapkamers met...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Ficksburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Welkom by Ficksburg Country Cottage, 'n hemel van rustigheid waar gaste uitstaande gasvryheid en persoonlike diens kan geniet. Daar is 6 gerieflike kamers met en suite-badkamers. Die privaat kamers is 'n entjie van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ficksburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Natacha's Guest Cottage is in Ficksburg tussen die Malutiberge. Dié plaasdorpie is naby die Lesotho-grens en wildplase. Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 3 enkel...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ficksburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Imperani Guest House is aan die voet van die Imperani-berg in Ficksburg. Dié vierster-gastehuis bied luukse B&B-verblyf in 36 slaapkamers. Die kamers bestaan uit gesinskamers wat aaneenskakel, 'n luukse wittebrood...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ficksburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Bella Rosa Guest House is in die hartjie van Ficksburg geleë en bied ideale oornagverblyf vir reisigers op die langpad, sakereisigers of vakansiegangers. Dié gerieflike, plattelandse huis is 'n baie gerieflike oor...

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ficksburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Cherry Lane Guest House bied ’n stil en gasvrye omgewing. Dit is in die pragtige dorpie Ficksburg in die Vrystaat. Verblyf word in gastekamers in die hoofhuis gebied. Dit is selfsorgeenhede wat elk ’n privaat i...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ficksburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Green Acorn Guest House is in Ficksburg onder die pragtige Imperani-berg in die hartjie van die Vrystaatse Hooglande. Lesotho se majestueuse Malutiberge vorm die agtergrond van hierdie mooi dorp en, soos die sei...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Belvedere is op 'n wildplaas van 100 hektaar in die Korannabergreeks en bied selfsorg-verblyf aan 6 gaste. Dié huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingro...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Clocolan akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]