Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)
Indien jy Clovelly besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clovelly.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clovelly akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clovelly Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clovelly Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Clovelly

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

The Valley Beach Apartment is op die eerste verdieping van die South Shore-kompleks in Vishoek geleë en is ideaal vir dié wat die Suidelike Skiereiland wil verken. Dis binne maklike bereik van die strand, treinsta...

Vanaf
R720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Cynthia's skuil in die Vishoekvallei teen die hoofweg. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, sakereise of diegene wat op soek is na 'n gerieflike kuier. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand, treinstasie en v...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Starfish Cottage is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n ontspanne atmosfeer wat in Kalkbaai naby verskeie restaurante, koffiewinkels, strande en getypoele geleë is. Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2...

Vanaf
R800
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Kalk Bay Cottage, Old Fisherman's Home is 'n ou historiese vissermanskothuis wat onlangs opgeknap is en nou 'n moderne gevoel het. Dié kothuis is ideaal geleë naby al die besienswaardighede in die omgewing. Die k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Clairvaux House het 'n sentrale ligging in die lieflike dorpie Kalkbaai binne stapafstand vanaf die hawe en gewilde eetplekke soos Olympia Cafe, Cape to Cuba en The Brass Bell. Die verblyf word aangebied in die oors...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Modern Beach Apartment is 'n dubbelverdieping-strandwoonstel met asemrowende see-uitsigte vanuit die hele woonstel. Dis ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers. Die eenheid is baie gewild en dit het ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

The Beach House is 'n moderne en helder selfsorghuis in Kalkbaai met pragtige see-uitsigte. Die huis bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede soos die strand, verskeie restaurante, winkels en kroeë. Di...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Hierdie bekoorlike, kleurryke selfsorgwoonstel is 'n uitstekende ligging in Kalkbaai. Dis 30 m van die beroemde Olympia Cafe af waar gaste soggens 'n koffie en vars gebakte croissant kan geniet terwyl die vissersbot...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Harbour Road Cottage is ’n moderne selfsorgwoonstel in Kalkbaai aan Valsbaai se kus wat pragtige uitsigte oor die see en hawe bied. Die woonstel is loopafstand van verskeie restaurante, koffiewinkels en die houtpr...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige, kleurryke vissersdorpie aan Valsbaai se kus. Hierdie ruim tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 1 groot en suite-badk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Clovelly akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za