Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Clubville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clubville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clubville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clubville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clubville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Clubville

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Welkom by die statigste huis, Alveston Manor, wat in die prentjiemooi dorpie, Middelburg, geleë is. Met só 'n tradisionele naam is dit duidelik dat ons instansie spreek van 'n elegante era en Engelse tradisies. On...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mineralia, Mpumalanga

Turquoise View Guesthouse is 'n moderne gastehuis geleë in Mineralia, 'n baie rustige woonbuurt in Middelburg. Ons vriendelike personeel en unieke gasvryheid sal verseker dat gaste 'n heerlike kuier geniet. Daar ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

TNB Guest House bied B&B-verblyf en is in Middelburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Ons akkommodasie bestaan uit 10 slaapkamers wat smaakvo...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mineralia, Mpumalanga

Town and Country Guest House bied gerieflike verblyf in die hartjie van Middelburg. Dit is sentraal geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf bestaan uit 4 ruim gastekamers wat elk 'n en...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Aero Rock is 'n gastehuis in Aerorand in Middelburg. Dis ideaal geleë vir diegene wat op pad is na Pretoria, Lydenburg of die Krugerwildtuin. Ons bied toegeruste eenhede en oornagkamers, elkeen met 'n en suite-bad...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Ridderspoor Gastehuis bied verblyf in Middelburg, in die kulturele hartland van Mpumalanga. Die dorp is die ideale oornagstop vir gaste van en na die Krugerwildtuin en Mosambiek. Die gastehuis het slaapplek vir 20 ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

The Orion is 'n unieke gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Hier sal jy gerief, sekuriteit en luukshede aantref, alles in een. Jou gasheer en -vrou, Lourens en Jackoline, sal tot jou diens wees o...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aerorand, Mpumalanga

Kairos Home bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Middelburg. Ons het 7 aparte selfsorg-eenhede. Drie eenhede bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die vierde eenheid h...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Middelburg, Eastdene

Lisané is 'n pragtige gastewoonstel en bied gerieflike verblyf in Middelburg, 'n dorpie in Mpumalanga. Die huis is sentraal en ideaal vir sakereisigers én vakansiegangers. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en bied ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Mpumalanga

Aero Lodge is 'n kommersiële gastehuis wat voorsiening maak vir die oordeelkundige sakeman en vakansieganger. Aero Lodge is in Aerorand, 'n stil voorstad, aan die suidwestelike kant van Middelburg in Mpumalanga gel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Clubville akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Middelburg blad indien jy na meer Middelburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za