Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (4)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Cola Beach

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Cola Beach van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Cola Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cola Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cola Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cola Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cola Beach Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 530
per nag, vir 2 mense
B&B in Sedgefield, Cola Beach

Dover on Sea B&B is 'n juweel wat op Cola-strand geleë is, in die pragtige dorpie Sedgefield, Knysna. Die oorddorpie bied vir die voëlkykers 'n skatkis van verskeie voëlspesies wat in verskillende ekosisteme in ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
B&B in Sedgefield, Cola Beach

Ichtus Seafront B&B is op 'n duin met 'n uitsig oor Cola Beach in die kusdorpie Sedgefield geleë. Die lieflike gastehuis het 'n uitstekende ligging vanwaar gaste 'n uitsig oor die see of die sonsondergang kan genie...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Sedgefield, Cola Beach

Andante B&B is 'n bekoorlike B&B in 'n stil doodloopstraat in die kusdorpie Sedgefield. Die dorp is omring met mere, sandduine, denneboomplantasies, die Swartvlei-riviermond en die warm Indiese Oseaan. Verblyf word...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sedgefield, Cola Beach

Ocean View Villa is 'n lieflike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Sedgefield. Dié mooi kusdorp tussen George en Knysna word deur glinsterende mere, sandduine met kusplantegroei, denneplantasies, die Swartvlei ...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cola Beach

13 Milkwood Ridge is 'n dupleks-eenheid in Cola Beach in Sedgefield wat uitsigte bied oor die see en 'n voëlbewaringsarea. Dié stylvolle huis is in 'n sekuriteitskompleks en het 3 slaapkamers en 2 badkamers, alle...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Sedgefield, Cola Beach

Van Aardtspos is 'n stylvolle, luukse B&B wat in die prentjiemooi dorp, Sedgefield, tussen Knysna en Wildernis geleë is. Verblyf is beskikbaar in 5 luukse gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sedgefield, Cola Beach

Milkwood Village is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis naby Cola Beach, 'n fantastiese sandstrand in Sedgefield waar gaste lang wandelings kan neem. Die huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers,...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cola Beach

Milkwood Village is 'n gerieflik gemeubileerde meenthuis met slaapplek vir 4 in Cola Beach, Sedgefield. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sedgefield, Cola Beach

Beach Bliss is 'n lieflike selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Cola Beach in Sedgefiled. Die huis is nie ver van die strand af nie en daar is 'n swembad. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Cola Beachte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Cola Beach

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myoli Strand, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea bied selfsorg-eenhede en is op die eienaar se perseel in Myoli Beach geleë. Dis in Sedgefield en bied privaat toegang tot die strand, ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na gerieflike ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cola Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Sedgefield blad indien jy na meer Sedgefield akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za