Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cola Beach

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Cola Beach van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Cola Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cola Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cola Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cola Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cola Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Cola Beach

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Myoli Strand, Sedgefield

Corada is 'n gerieflike gesinshuis in Sedgefield, 'n rustige dorpie weg van die stad se gejaag. Die huis het 'n pragtige uitsig oor Sedgefield se strandmeer en die hoofswemstrand is net 'n paar minute se stap weg. '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Lake Pleasant Villa 6 is 'n lieflike selfsorghuis vir 4 gaste in 'n skaduryke oord halfpad tussen Wildernis en Knysna op die oewer van die varswatermeer, Groenvlei. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, '...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Whale of a Time is 'n ligte, helder en eenvoudige, maar smaakvolle selfsorgateljee wat op 'n privaat woning geleë is, maar met 'n privaat ingang. Die ateljee is in Sedgefield, in die middel van die Tuinroete, en is...

Vanaf
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Eden is in die bekoorlike dorpie, Sedgefield geleë. Dis net 'n paar minute vanaf Knysna en stapafstand vanaf pragtige strande, die strandmeer en winkels. Geroge en Plettenbergbaai kan ook maklik bereik word. Eden...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Hierdie woonstel is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Sedgefield. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n elektriese kombers om die koue af te weer. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad en 'n s...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Sedgefield Lagoon Log Cabin is 'n gerieflike vakansiehuis met uitsigte oor die strandmeer en see, en is in die kusdorpie Sedgefield geleë. Dit is ideaal vir 'n naweek of vakansiewegbreek saam met vriende en familie...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Sedgefield, Tuinroete

Living on the Sedge is in die stad langs Sedgefield geleë en bied kwaliteit, rustige slaapplek vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Die huis is naby talle winkels, restaurante, besienswaardighede, die strand en mee...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

African Eden bied gerieflike selfsorgverblyf in die gewilde dorp Sedgefield op die Tuinroete. Die tuinwoonstel is op die boonste verdieping geleë, net 'n klein entjie se ry van die N2 af en net 'n paar minute vanaf...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R820
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Bleshoender Akkommodasie is 'n selfsorg-eenheid wat in Sedgefield, in die hartjie van die Tuinroete, geleë is. Dit is 25 km van Knysna af, en 35 km vanaf George. Dit is die ideale beginpunt vanwaar die Tuinroete ve...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Sea and Lagoon View Family Home is ideaal vir gesinne en is in die kusdorp Sedgefield op die Tuinroete geleë. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ooppl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Cola Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Sedgefield blad indien jy na meer Sedgefield akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]