Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (44)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (35)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Colesberg

3.9 / 5  
volgens 1199 resensies
Lees regte resensies van Colesberg van 1199 geverifieerde gaste.
Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Colesberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colesberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Guinea-fowl Guest House word omring deur granietrotse en 'n groot sprokiestuin aan die verste ent van 'n baie stil doodloopstraat, ver van die rep en roer van die hoofstraat af. Die 4 ruim slaapkamers het elkeen 'n...

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Jou gasheer en -vrou, Alex en Rene Dumas, verwelkom jou graag by Colesview Guest House waar jou gemak en tevredenheid ons prioriteit is. Die gastehuis is in die dorp Colesberg geleë, 'n oase in die Karoo, en die pe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Donalds Guesthouse bied oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na ander bestemmings. Dié gastehuis is tussen die koppies rondom Colesberg in 'n veilige en rustige woonbuurt binne loopafstand van die middedorp en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
B&B in Colesberg

Nanna Rous' Town House is in 1860 gebou en die kerkie en pastorie wat in verblyf omskep is, dateer uit 1830. Dit is in ’n stil straat in Colesberg geleë naby ’n paar geskiedkundige plekke uit die Boereoorlog. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Spes Bona Guesthouse bied 'n rustige, huislike atmosfeer in Colesberg! Dié gastehuis is in 1995 gebou en spog met tradisionele hoë plafonne en bied die perfekte oornagverblyf. Hier voel jy so tuis soos by jou eie ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R618
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Colesberg

Karoo-Koppie Guesthouse is 'n pragtige, geskiedkundige huis in Colesberg, met slaapplek vir 8 gaste. Verblyf word in 3 slaapkamers gebied. 2 van die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en die derde kamer is geski...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal geleë naby restaurante en 'n winkelsentrum. Daar is 5 moderne, privaat kamers, elk met 'n en suite-ba...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Opiepad Gastehuis is in Colesberg geleë en bied gerieflike oornagkamers met maklike toegang tot die N1. Verblyf word in Kamer 1 met slaapplek vir 3 gaste en Kamer 2 met slaapplek vir 4 gaste aangebied. Kamer 1 het...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

La La Dathel is in Colesberg en is die ideale stopplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Dit is naby die N1 en verskeie winkels, restaurante en ander geriewe wat Colesberg bied. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers el...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Honeylocust is 'n moderne, luukse gastehuis in die geskiedkundige dorp Colesberg. Aangesien dit net van die N1 hoofweg af geleë is, is dit die ideale halfpadstop op 'n lang reis tussen die noorde en die suide. Hon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Colesberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]