Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (42)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (32)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Colesberg

3.9 / 5  
volgens 952 resensies
Lees regte resensies van Colesberg van 952 geverifieerde gaste.
Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Colesberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colesberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Die Afrikaanse definisie van die woord "Sawadee" is "ek groet jou". In die laaste paar jare het Colesberg 'n oornagplek geword waar ons mense ontmoet en 'n rusplekkie bied voor hulle hul reis hervat. Mense kom van K...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 4)
Lodge in Colesberg

Nooitgedacht Guest Farm vorm deel van 'n merinoplaas 24 km wes van Colesberg. Die plaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige plaaswegbreek. Verblyf bestaan uit 2 kothuise wat plek het vir tussen 4 en 1...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg

Ebenezer Guest House bied skoon standaardverblyf vir gaste wat nie té puntenerig is nie. Dit is in Colesberg geleë wat 'n gewilde halfpad-oorslaapplek tussen Johannesburg en Kaapstad is. Die gastehuis het 10 sla...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Colesberg

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Transgariep

Tzamenkomst River Lodge is in die mooi Gariep Eco Reserve op die oewer van die Oranjerivier langs die N1 naby Colesberg geleë. Dit is ideaal vir gaste wat net wil oornag tussen Gauteng en die Wes-Kaap. Verblyf wor...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Amari bied selfsorgeenhede op 'n rustige plaas, ongeveer 30 km van Colesberg af. Die plaas is ook ideaal geleë 30 km vanaf Gariepdam. Verblyf by Amari beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 4 tot 9 gaste. Hierdie ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Transgariep

Chargo Game Reserve and Boutique Lodge is op 'n wildsplaas 30 km vanaf Colesberg en die lodge kombineer warm Suid-Afrikaanse gasvryheid met die Karoo. Gaste kan loop waar hul voorwaders eeue gelede gelede geloop het...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Die Bushman Rock Karoo Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf op die plaas tussen Colesberg en Hanover in die hartjie van Karoo. Dit is die ideale plek om die natuurskoon van die Karoo te bewonder en jy kan rustig ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hanover, Noord-Kaap

New Holme Nature Lodge bied rustige verblyf halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Die bewaringsgebied is slegs 8 km vanaf die N1-hoofweg tussen Colesberg en Hanover geleë. Dit is die perfekte plek om te ontspan ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Tentekamp in Hanover, Noord-Kaap

Die Karoo Gariep Bewarea is net 8 km van die N1-hoofroete af, tussen Colesberg en Hanover. Hier kan jy rustige verblyf halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geniet. Die Karoo Gariep Tente bied slaapplek vir 4 g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadelik oorval met die strelende geluid van die immer-kabbelende waters. Waschbank is nie net die perfekte...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

House @ A'Damsview is 'n lieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Gariepdam. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Alhoa Halfway Stop is net so gerieflik soos wat die naam dit laat klink! Talle besienswaardighede, historiese plekke en natuurlik die Gariepdam is in die nabyheid geleë. Hierdie selfsorghuis beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Vrystaat

Stoneridge Gastehuis is op 'n koppie op die walle van die Gariepdam geleë met 'n uitsig oor die verlate vallei van die Bo-Karoo. Dit is 40 km noord van Colesberg in Sentraal Suid-Afrika geleë. Die gastehuis bied...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Vrystaat

Sonklip Overnight Accommodation word deur Sybrandt en Alta van Niekerk bestuur. Hulle het die gejaag van die stadslewe vir die rustigheid van Gariepdam verruil. Sonklip bied bekostigbare oornag-akkommodasie in 2 go...

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Gariep Gardens Gastehuis is geleë in Gariepdam, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en net 5 minute se ry van die N1 af. Net 56 kilometer vanaf Colesberg langs Suid-Afrika se grootste dam, in die hartjie...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Spider Pig bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Gariep Dam. Gariep Dam is tussen Johannesburg en Kaapstad, net soos jy afdraai van die N1 af, teen die Oranjerivier. Dit is 'n mekka vir watersp...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Two Big Tree is 'n selfsorghuis wat nuut opgeknap is en is ideaal is vir 'n kort of lang kuier by Gariepdam, 'n dorp aan die oewer van die Oranjerivier in die Vrystaat. Die area is bekend vir sy ontspanne atmosfeer ...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 6 mense
Gastehuis in Gariepdam, Vrystaat

Lutas Gastehuis is in Gariep Dam in die Vrystaat geleë. Dit is naby die mensgemaakte dam waarna die dorp vernoem is. Verblyf word aangebied in 3 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer en goed toegeruste kombuis. Die...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Haum-Mari bied basiese oornagverblyf vir gaste in Gariepdam. Daar is 2 selfsorghuise wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende. Die Gariepdam is net 1 km van Haum - Mari af. Die Loerie Huis bied slaapplek vir 8 ...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Rooibekkie bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n drieslaapkamerhuis in Gariepdam met maklike toegang tot die N1-hoofweg tussen Bloemfontein en Colesberg. Die huis het 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

Welkom by die Colesberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za