Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (43)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (33)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Colesberg

3.9 / 5  
volgens 1029 resensies
Lees regte resensies van Colesberg van 1029 geverifieerde gaste.
Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Colesberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colesberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Colesberg

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadelik oorval met die strelende geluid van die immer-kabbelende waters. Waschbank is nie net die perfekte...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

House @ A'Damsview is 'n lieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Gariepdam. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Alhoa Halfway Stop is net so gerieflik soos wat die naam dit laat klink! Talle besienswaardighede, historiese plekke en natuurlik die Gariepdam is in die nabyheid geleë. Hierdie selfsorghuis beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Vrystaat

Stoneridge Gastehuis is op 'n koppie op die walle van die Gariepdam geleë met 'n uitsig oor die verlate vallei van die Bo-Karoo. Dit is 40 km noord van Colesberg in Sentraal Suid-Afrika geleë. Die gastehuis bied...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Vrystaat

Sonklip Overnight Accommodation word deur Sybrandt en Alta van Niekerk bestuur. Hulle het die gejaag van die stadslewe vir die rustigheid van Gariepdam verruil. Sonklip bied bekostigbare oornag-akkommodasie in 2 go...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Gariep Gardens Gastehuis is geleë in Gariepdam, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en net 5 minute se ry van die N1 af. Net 56 kilometer vanaf Colesberg langs Suid-Afrika se grootste dam, in die hartjie...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Spider Pig bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Gariep Dam. Gariep Dam is tussen Johannesburg en Kaapstad, net soos jy afdraai van die N1 af, teen die Oranjerivier. Dit is 'n mekka vir watersp...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Gariep.Poplar Self-catering is in Gariepdam, 'n dorpie aan die noordelike oewer van die Oranjerivier. Gariepdam is 57 km wes van Bethulie en 55 km noord-oos van Colersberg op die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Haum-Mari bied basiese oornagverblyf vir gaste in Gariepdam. Daar is 2 selfsorghuise wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende. Die Gariepdam is net 1 km van Haum - Mari af. Die Loerie Huis bied slaapplek vir 8 ...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oorslaapplek vir reisigers. Die lieflike gastehuis het verskeie eenhede met 'n uitsig oor die kuierarea en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Colesberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za