Resensies van Colesberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Colesberg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.91 uit 5 gekry volgens 1219 resensies.
Pat P. - 28th May 2021
staying in Colesberg
Ons het nie baie veilig gevoel in die dorpsgebied waar ons aankopies gedoen het nie. Colesberg is egter 'n ideale halfweg-oornagplek.
Andre En Anita R. - 25th May 2021
staying in Colesberg
Dis maar 'n klein dorpie - dink dit word maar meestal deur reisigers gebruik vir oornag na hul eind-bestemming.
Jaime V. - 25th May 2021
staying in Colesberg
Het nog altyd net daar verby gery. Maar nadat ons daar oornag het, sal ons graag die dorpie meer volledig wil verken en langer bly. Dit is definitief volgende op ons vakansie agenda.
Nico D. - 24th May 2021
staying in Colesberg
Colesberg se strate kort instandhouding en sypaadjies moet skoon gehou word. Heelwat geboue kan doen met 'n blik verf.
Engela B. - 17th May 2021
staying in Colesberg
Good halfway stop to Cape Town and Port Elizabeth.
Annette S. - 16th May 2021
staying in Colesberg
Ou dorp met groot huise. Geëet by Innie Kraal, beste hamburger ooit geëet.
Magriet S. - 15th May 2021
staying in Colesberg
Colesberg is baie mooi en rustig.
Alana P. - 12th May 2021
staying in Colesberg
Baie interessante geskiedenis!
Martie B. - 11th May 2021
staying in Colesberg
Baie oulike dorpie met al sy ou geboue.
Ronelle T. - 11th May 2021
staying in Colesberg
Halfpad vanaf Mpumalanga na Tuinroete.
Gerda V. - 10th May 2021
staying in Colesberg
'n Heerlike deurreis-dorpie.
Elna H. - 9th May 2021
staying in Colesberg
I always stay over in Colesberg when I travel to Mossel Bay etc. Love to eat at Bordeaux. Don't spend much time there otherwise.
Fiona K. - 9th May 2021
staying in Colesberg
The town needs to look at having craft markets once a month.
Loraine C. - 5th May 2021
staying in Colesberg
Colesberg is 'n gerieflike oornagdorp om die lang pad tussen Kaapstad en Johannesburg te breek. Dit is 'n rustige, stil dorpie met mooi kerkgebou en historiese huisies.
Chris V. - 5th May 2021
staying in Colesberg
Goeie oornagplekkie.
Karla-mari V. - 4th May 2021
staying in Colesberg
Dit is perfek om oor te bly as jy Kaap toe reis.
Theuns B. - 4th May 2021
staying in Colesberg
Ideal geleë om te rus tussen Gauteng en Kaapstad en andersom.
Thea D. - 4th May 2021
staying in Colesberg
Voldoende vir oornag op pad Kaap toe.
Lizelle D. - 3rd May 2021
staying in Colesberg
Baie mooi klein dorpie.
Marsha-lee F. - 3rd May 2021
staying in Colesberg
We definitely need to explore Colesberg more.
Nico P. - 3rd May 2021
staying in Colesberg
Colesberg is 'n lekker halfweg-stop as jy op pad Wes-Kaap toe is. Brandstof buite die dorp was duurder as binne die dorp, so kyk maar rond!
Danie G. - 3rd May 2021
staying in Colesberg
Beautiful buildings. Awesome restaurants.
Marié C. - 3rd May 2021
staying in Colesberg
Restaurante ens. maak eers laatmiddag op Sondae oop, sou lekker gewees het om die middag iets te kon gaan eet by die restaurant van keuse.
Marlize V. - 2nd May 2021
staying in Colesberg
Heerlike oornagplek op pad na die Noorde. Verrassend baie restaurante in Colesberg.
Adele K. - 1st May 2021
staying in Colesberg
Pragtige dorpie.
Con D. - 28th April 2021
staying in Colesberg
Lekker etes by die Plattelander in die dorp
Chris B. - 28th April 2021
staying in Colesberg
Het 'n baie lekker aandete geëet by die Plattelander.
Jayde O. - 27th April 2021
staying in Colesberg
Lieflike, rustige dorpie.
Annemarie D. - 27th April 2021
staying in Colesberg
Baie rustige plekkie in die Karoo.
Ferdie V. - 26th April 2021
staying in Colesberg
Heerlike ete en vriendelike personeel by een van die plaaslike restaurante.
Gf S. - 24th April 2021
staying in Colesberg
Hou van eenvoud en rustige karakter van die dorp. Sal graag weer daar oornag.
Louis F. - 21st April 2021
staying in Colesberg
Baie om te sien en beleef in Colesberg.
Marius D. - 21st April 2021
staying in Colesberg
Harde musiek tot na 02:00 middernag van iewers uit die dorp; blyk nie of SAPD die aandklokreël toepas nie.
Patricia B. - 19th April 2021
staying in Colesberg
Colesberg is ’n ware juweel in die Karoo. Enige stadsreisiger wat altyd net verby ry om by sy eindbestemming te kom, kan gerus afdraai en bietjie rondry in Colesberg, en sy gasvryheid waardeer.
Annemarie D. - 18th April 2021
staying in Colesberg
Colesberg is 'n baie oulike dorpie omring deur pragtige berge, oulike plekkie.
Bessie P. - 16th April 2021
staying in Colesberg
Slegs een of twee eetplekke en mens voel nie veilig na donker buite nie.
Herman W. - 16th April 2021
staying in Colesberg
Eet by InniKraal.
Pieter B. - 14th April 2021
staying in Colesberg
Baie goeie fotogeleenthede van ou geboue.
Werner F. - 13th April 2021
staying in Colesberg
Goeie halfweg dorp.
Ansa M. - 13th April 2021
staying in Colesberg
Colesberg is 'n goeie halfweg-stop op pad Kaap toe.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]