Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Colesberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Colesberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 1815 resensies.

Colesberg

Coles Corner

"Moenie langer bly as wat absoluut nodig is nie."

Colesberg

Coles Corner

"Die dorpie het ongelooflik baie potensiaal. "

Colesberg

Annelines Guest House

"Municipality could do more to improve the roads. But pretty clean compared to other places. I'm sure they are trying. "

Colesberg

Coles Corner

"Was presies halfpad Kaap toe. By Platteland gaan eet. Baie lekker! "

Colesberg

Coles Corner

"Dit kan lekker koud word!"

Colesberg

Gables Inn

"Klein en vriendelik."

Colesberg

Coles Corner

"Baie mooi dorpie wat goed geleë is om die pad af Kaap toe korter te maak."

Colesberg

Onder die Bloekombome

"Die dorpie is verwaarloos en het die laaste paar jaar baie agteruitgegaan."

Colesberg

Coles Corner

"Baie gerieflike stop tussen Kaapstad en Gauteng."

Colesberg

Linda's Guest House

"Beste skaap in die land."

Colesberg

Toverberg Guest Houses

"Hoofstraat is nie baie netjies nie en daar is raserige besighede. Bly weg!"

Colesberg

Anhuis

"Baie mooi plek en vriendelike mense wat daar bly. "

Colesberg

De Vuur Gastehuis

"Not much to say. It's really only a stop over."

Colesberg

Oude Hostel

"Nice town. Good restaurants."

Colesberg

Hartklop Eer die Lewe

"Dit is 'n great dorpie!"

Colesberg

Coles Corner

"Naambord onduidelik, maar eienaar sal regstelling maak."

Colesberg

De Vuur Gastehuis

"Die Platteland restaurant se aandete was uit die boeke. Sal hom oral aanbeveel!"

Colesberg

Coles Corner

"Geen straatname sigbaar nie. Dit kan help."

Colesberg

Linda's Guest House

"Dit was te laat om enige toeriste bestemmings te besoek."

Colesberg

Coles Corner

"Inni Kraal restaurant was uit die boonste rakke met hulle kos."

Colesberg

De Vuur Gastehuis

"Trek vir jou baie warm aan in die winter, maar dis 'n baie lekker plekkie."

Colesberg

Coles Corner

"Oulike dorpie."

Colesberg

Coles Corner

"Colesberg se grootste nadeel, wat veroorsaak dat jy nie deur die dorp wil beweeg nie, is die paaie wat in 'n haglike toestand is."

Colesberg

Linda's Guest House

"Ideale oornagplek tussen die noorde en suide."

Colesberg

De Vuur Gastehuis

"Die Plattelander was uitstekende keuse vir aandete. Dorp het baie geskiedkundige aanloopplekke."

Colesberg

Coles Corner

"Ons het eintlik net oorgeslaap, maar ek kan sê dat Nineteen Eighty Nine Coffee Shop 'n plekkie is om te besoek. Die dorp se OK Grocer is uitstekend. Vars groente, gebak en enige iets wat jy mag nodig kry op een plek. "

Colesberg

Die Kleipot Guest House

"People were very friendly and the food was good. Good place to stay on way from Johannesburg to Cape. Not sure of what it is like to stay longer in Colesberg."

Colesberg

Guinea-fowl Guest House

"Gerieflike oornag tussen die suide en die noorde."

Colesberg

Coles Corner

"Wat 'n verassing. Mens ry nooit werklik in om die juweeltjies te ontdek nie. Ek gaan beslis op pad terug weer daar stop om nog nuwe dinge daar te ontdek."

Colesberg

Brand Guesthouse

"Plattelanders Restaurant se kos is uitstekende waarde vir geld."

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem