Resensies van Colesberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Colesberg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.91 uit 5 gekry volgens 1219 resensies.
Carola M. - 23rd November 2020
staying in Colesberg
Die ou geboue skep n lekker atmosfeer.
Annake V. - 23rd November 2020
staying in Colesberg
Pragtige dorpie. Wens ek kan eendag meer tyd daar spandeer as ons nie so haastig is nie.
Ruard B. - 23rd November 2020
staying in Colesberg
Gaan besoek gerus Bordaux Restaurant vir 'n heerlike ete!
Helena V. - 22nd November 2020
staying in Colesberg
Gerieflike halfpad oornagstop tussen Gauteng en die Kaap.
Michael H. - 20th November 2020
staying in Colesberg
Lovely restaurant nearby to be recommended, easy walking distance.
Daan V. - 16th November 2020
staying in Colesberg
Lekke plek.
Heather E. - 10th November 2020
staying in Colesberg
Colesberg is ideally located for an overnight stop en route to or from the Cape and has a valuable and interesting heritage that ought to be preserved.
Johann K. - 9th November 2020
staying in Colesberg
Convenient stopover.
Tharina C. - 7th November 2020
staying in Colesberg
Colesberg is die ideale plek om te oornag indien jy tussen die Kaap en Gauteng reis.
Lydia N. - 4th November 2020
staying in Colesberg
Dis duidelik dat Colesberg goed versorg word. Die Plattelander is 'n aangename restaurant.
Tanya B. - 3rd November 2020
staying in Colesberg
Beaudoux Restaurant in town 5/5 for their lamb meals.
Ashley W. - 2nd November 2020
staying in Colesberg
Het eintlik 'n interessante geskiedenis en 'n mens behoort langer as 'n nag oor te bly.
Christine P. - 2nd November 2020
staying in Colesberg
Baie oulike dorp om by te stop.
Eileen L. - 27th October 2020
staying in Colesberg
Perfect location for travelers from Johannesburg to Western Cape.
Ronell W. - 27th October 2020
staying in Colesberg
Goed geleë vir oornagstop. Goeie restaurante. Besoek gerus die slaghuis vir die beste biltong en droëwors.
Ann V. - 26th October 2020
staying in Colesberg
Pragtige plek met pragtige mense.
Annatjie D. - 25th October 2020
staying in Colesberg
So 'n mooi dorp. Hoop hy kan die verval wat daar begin, betyds keer.
Marzaan L. - 24th October 2020
staying in Colesberg
Mense is gasvry en vriendelik.
Tina F. - 22nd October 2020
staying in Colesberg
Baie dankie ons kon verder reis huis toe na goeie nagrus.
Helen S. - 15th October 2020
staying in Colesberg
Ek het voorheen in 'n ander plek in Colesberg oorgeslaap, maar Chargo Merino oortref die vorige plek by verre!
S Reyneke R. - 14th October 2020
staying in Colesberg
Was aangenaam verras, die dorp het skoon voorgekom. Die kos by Die Plattelander was heerlik. Sal beslis weer besoek.
Almarié K. - 12th October 2020
staying in Colesberg
Ideale oornag plek, behalwe as mens behoefte het aan stilte, dan is dit die ideale plek om te vertoef.
Rene D. - 8th October 2020
staying in Colesberg
Oulike restuarante.
Doret F. - 8th October 2020
staying in Colesberg
Halfpadmerk vir ons Kaap toe en sal altyd daar oornag enn verseker weer by Colesview Guest House.
Luitje L. - 6th October 2020
staying in Colesberg
Dorp is netjies en skoon. Nie regtig tyd gehad om die dorp te verken nie, maar het veilig gevoel terwyl ons rondgestap het en 'n paar winkels besoek het. Vriendelike mense.
Andre P. - 5th October 2020
staying in Colesberg
Mooi halfpad merk Kaap toe, ou dorp met 'n baie mooi kerk en lekker eetplekke.
Roelof V. - 4th October 2020
staying in Colesberg
Vir ons ideale oornag bestemming Kaap toe.
Dr. Leon F. - 1st October 2020
staying in Colesberg
Colesberg is 'n oorslaapdorpie in die Karoo. Nie vir my 'n plek waar ek dae sal vertoef nie. Restaurante vra maar Johannesburg-pryse, maar ek dink ook die feit dat die jaar onderstebo is, probeer almal maar om verlore geld te herwin.
Cheryl S. - 28th September 2020
staying in Colesberg
Great food! Lamb the best!
Danie K. - 28th September 2020
staying in Colesberg
Goed geleë tussen Kaap en Gauteng.
Andri D. - 28th September 2020
staying in Colesberg
Sentraal geleë, kan sien hoekom daar so baie gastehuise is in die omgewing.
Albert T. - 28th September 2020
staying in Colesberg
Goed genoeg vir een aand se oorslaap en niks meer nie.
Roelof V. - 26th September 2020
staying in Colesberg
Goeie oornagpunt vir reis na die Kaap.
Hendrik Albertus S. - 26th September 2020
staying in Colesberg
So 'n lekker dorp!
Marieke F. - 20th September 2020
staying in Colesberg
Rustige dorpie langs die N1. Lekker eetplekke in Kerkstraat.
Louisa V. - 31st March 2020
staying in Colesberg
Die ideale stop as jy op die langpad is. Die Plattelander Restaurant is hoogs aan te beveel vir die heerlikste kos.
Danie V. - 24th March 2020
staying in Colesberg
Heerlik geëet by Die Plattelander. Hulle porsies is baie groot, maar heerlik. Bediening puik.
Eddie N. - 24th March 2020
staying in Colesberg
Ons het die atmosfeer van Colesberg geniet. Almal was vriendelik en behulpsaam. Al die reisigers het ontspanne voorgekom en dit lyk of die hele dorp net uit gastehuise bestaan!
Marié G. - 22nd March 2020
staying in Colesberg
Colesberg is 'n gerieflike oornagstop op pad na die Oos-Kaap.
Corrie K. - 20th March 2020
staying in Colesberg
Ideale oornagplek op lang reise tussen die Noorde en Suide.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]