Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (43)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (33)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Colesberg

3.9 / 5  
volgens 1025 resensies
Lees regte resensies van Colesberg van 1025 geverifieerde gaste.
Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Colesberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colesberg Selfsorg-eenhede

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Colesberg

Opiepad Gesinshuis is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Colesberg. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander het e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Colesberg

Karoo-Koppie Guesthouse is 'n pragtige, geskiedkundige huis in Colesberg, met slaapplek vir 8 gaste. Verblyf word in 3 slaapkamers gebied. 2 van die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en die derde kamer is geski...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Colesberg

Chrizaan Guest House bied 2 eenhede wat smaakvol versier is en in die hartjie van die Groot Karoo in Colesberg geleë is. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Kamer 2 het 'n dubbelbed. Elke bed het 'n gemakl...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Colesberg

Mooifontein Cottage is 27 kilometer suid van Colesberg en is reg langs die N1 en ideaal vir 'n oornagplek of 'n wegbreek van die stedelike gewoel. Dit is ideaal vir 'n gesin, want daar is net 1 badkamer. Dié self...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Colesberg

Safari Park Guest Farm is net langs die N1 naby Colesburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Eenheid 4 het 2 slaapkame...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 44 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Colesberg

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

House @ A'Damsview is 'n lieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Gariepdam. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Alhoa Halfway Stop is net so gerieflik soos wat die naam dit laat klink! Talle besienswaardighede, historiese plekke en natuurlik die Gariepdam is in die nabyheid geleë. Hierdie selfsorghuis beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Gariep Gardens Gastehuis is geleë in Gariepdam, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en net 5 minute se ry van die N1 af. Net 56 kilometer vanaf Colesberg langs Suid-Afrika se grootste dam, in die hartjie...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Spider Pig bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Gariep Dam. Gariep Dam is tussen Johannesburg en Kaapstad, net soos jy afdraai van die N1 af, teen die Oranjerivier. Dit is 'n mekka vir watersp...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Gariep.Poplar Self-catering is in Gariepdam, 'n dorpie aan die noordelike oewer van die Oranjerivier. Gariepdam is 57 km wes van Bethulie en 55 km noord-oos van Colersberg op die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Haum-Mari bied basiese oornagverblyf vir gaste in Gariepdam. Daar is 2 selfsorghuise wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende. Die Gariepdam is net 1 km van Haum - Mari af. Die Loerie Huis bied slaapplek vir 8 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Kraai Huis is in Gariepdam en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea met lugversorging. Die ...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Angela's Guest Lodge is ideaal vir die moeë reisiger wat 'n oornagplek op die lang en uitputtende pad soek. Dis ook ideaal vir diegene wat 'n paar ekstra dae in die Karoo en by die Gariepdam wil spandeer. Die lod...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Gompou Straat 7 is in Gariepdam en bied gerieflike verblyf vir 'n groep of gesin. Verblyf is beskikbaar in die Gompou Huis met slaapplek vir 7 en die Gompou Woonstel met slaapplek vir 3. Die eenhede kan apart of sa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

De Lance Chalet & Coffee Shop is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgkamers. 2 van die slaapkamers het elk 1 dubbelbed en 1 enkelbed die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbel...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Rose Cottage Gariepdam is 'n selfsorggastehuis wat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad en net 5 minute van die N1 af is. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers en besoekers wat die aand wil oorbly of v...

Vanaf
R950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Midway Accommodation bied sakpasverblyf vir gaste wat wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens wa...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

View Lodge is in Gariepdam geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad langs die N1. Ons onderneming is op die heuwel met 'n uitsig oor die ontsaglike watermassa. Kom span by ons uit en geniet die vars lug, die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

A'Damsview is in Gariepdam en bied ‘n pragtige uitsig oor dié dam. Dis sowat 5 km vanaf die N1 en ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Daar is 3 standaard-eenhede, 4 luukse eenhede en 1 soldereenhe...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Gariep Inn is in Gariepdam in die Vrystaat geleë en dit bied selfsorg- en B&B-verblyf. Die verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek vir 63 gaste. Elke kothuis het lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskass...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Colesberg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Colesberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Colesberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za