Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Colesberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Colesberg akkommodasie
46 lekke plekke om te bly
De Vuur Gastehuis is in die historiese dorpie Colesberg, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N1 ge...
Toverberg Guest Houses bestaan uit 'n aantal opgeknapte huise in die stil deel van Colesberg. Colesberg is 'n oase ...
Horse and Mill Guesthouse is in Colesberg geleë, 'n dorpie langs die N1-hoofweg en sowat halfpad tussen Kaapstad en...
The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste...
7 On Grey Guesthouse bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Colesberg in die Noord-Kaap. Dit i...
Die Herb Garden Guest House is in die pragtige dorpie Colesberg geleë. Die gastehuis het 15 individuele eenhede, el...
Coles Corner bied gemaklike oornagverblyf in Colesberg, 'n stil Karoo-dorpie naby besienswaardighede soos die Ovist...
Guinea-fowl Guest House word omring deur granietrotse en 'n groot sprokiestuin aan die verste ent van 'n baie stil ...
Sunset Chalets is in die boonste woonbuurt van Colesberg geleë. Hierdie eiendom in privaat besit streef daarna om s...
Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm is 6 km vanaf Colesberg en naby die N1 nasionale pad. Dit is ’n oase in die pragt...