Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Colts Hill

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Colts Hill van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Colts Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Colts Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colts Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colts Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colts Hill Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Colts Hill

Witrivier B&B is in Witrivier en bied gehalteverblyf ideaal vir diegene wat na die Krugerwildtuin reis, sakereisigers na Witrivier en vakansieganger wat net wil kom rus in die Laeveld. Dit is naby verskeie winkels, ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Colts Hill

Soutpansberg Self-Catering is 'n vakansiehuis in Witrivier. Dit is naby die Krugerwildtuin, Hazyview, Sabie, Graskop en Pelgrimsrus. Die huis is ruim en bied slaapplek vir tot 9 mense. Daar is 'n pragtige swembad en...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colts Hill

Colts-Hill Gastehuis het 10 slaapkamers en is ideaal geleë in die ongerepte Witrivier-omgewing. Die gastehuis is 'n moet vir almal wat die Laeveld en Mpumalanga besoek. Dit bied nie net B&B- en aandete op aanvraag...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in White River Country Estate, Colts Hill

In die buitewyke van die ouwêreldse dorpie Witrivier, Mpumalanga, spog Lyttle Irving met 3 selfsorg-eenhede wat oorspronklik perdestalle was. Elke eenheid het toegang tot 'n Provensaalse binnehof en het ook 'n komb...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Colts Hill

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Witrivier, Mpumalanga

Rustic Butler is perfek geleë in die residensiële area van Witrivier en is binne bereik van die Krugerwildtuin, Blyde Rivier Canyon en die warm Maputo waters, maar steeds baie naby aan die lewendige stad, Nelsprui...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witrivier, Mpumalanga

Baobab Suite and Cottage is in Witrivier en bied gerieflike verblyf in 2 eenhede op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon. Dié eenhede is na die kremetartboom in die tuin vernoem. Die suite op die twee...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Eden Cottage is op 'n 2 hektaar-plot reg langs die dorp Witrivier geleë. Dit is naby verskeie besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, Graskop, Hazyview, die Sodwala-grotte, talle watervalle rondom Sabie asook d...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Witrivier, Mpumalanga

Mozart Cottage is 'n lieflike tuinkothuis in Witrivier met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis is gemaklik ingerig, het 'n oopplan-uitleg en beskik oor sy eie ingang. Daar is 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die e...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Witrivier, Mpumalanga

Hide Away is 'n gerieflike selfsorghuis met slaapplek vir 6 in Witrivier. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers met plafonwaaiers. Linne en handdoeke word voorsien. Die eerste kamer het 'n koningingroo...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Hobbits Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n betowerende eko-kothuis in Witrivier. Die kothuis is deel van 'n groter plaasgebou op 'n 8 hektaar perseel wat bestaan uit natuurlike bosveld. Die perseel front ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za