Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Columbine

4.4 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Columbine van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Columbine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Columbine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Columbine akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Columbine Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Columbine Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Columbine

Vanaf
R1 950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

The Tin Shack is 'n lieflike huisie wat uit herbruikte skeepsvraghouers op 'n heuwel agter die Weskusdorpie, St Helenabaai geleë is. Die huisie bied 'n uitsig oor die dorp en die hele baai met die Cederberge in die...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Britannica Heights, St. Helenabaai

Country Cabin is rustig, privaat en afgeleë, en spog met beeldskone uitsigte en asemrowende sonsondergange. Tog is dit net 7 minute se ry van strande, winkels en restaurante af. Hierdie lieflike selfsorghut is go...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR960
R816
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

Sinoda Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorp St Helenebaai. Die huis is ideaal geleë naby die gewilde Golden Mile-strand, Shelley Point en die hawe. Dié bekoorlike kothuis het slaapplek vir 5 ga...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

Crooked Cabin is in St Helenabaai aan die Weskus geleë wat sowat 150 km noord van Kaapstad is. Die dorp is bekend vir dolfyn- en walviskyk en ander besienswaardighede. Dit is die perfekte wegbreekplek vir dié wat ...

Vanaf
R645
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

The Lazy Daisies is op 'n heuwel in St. Helenabaai geleë en is ideaal vir paartjies wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf met panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, St. Helenabaai en die Sederberge...

25% af Aanbod!
VanafR800
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St. Helenabaai, Shelley Point

Goblin's Inn is in die vissersdorpie Stompneusbaai naby die bekende Goblin's Creek en 2 minute se stap vanaf die strand geleë. Verblyf word in 4 kamers op die eerste verdieping en 2 selfsorgwoonstelle op die gron...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

Storm Petrel is 'n selfsorg-tweeslaapkamerkothuis met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 slaapbanke. Dit is in St Helenabaai geleë, slegs 500 m van die see en het 'n uitstekende uitsig oor St Helenabaai en 'n werken...

40% af Aanbod!
VanafR999
R599
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St. Helenabaai, Shelley Point

Goblin's Creek is in die stil, visserdorpie Stompneusbaai geleë. Gaste word verwelkom met 'n glasie sjerrie. Groot, volgestopte rusbanke in 'n ruim en baie gerieflike sitkamer verwelkom jou soos wat jy by die gemee...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

Elm Tree Guest Farm is in St Helenabaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus met pragtige uitsigte oor die see en hawe, sowat 160 km vanaf Kaapstad. Die geluide van die donkies, koeie, skape en hoenders op dié plaas sa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

Die Skilpadjie bied gemaklike verblyf in 'n knus woonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Die woonstel is in Britannica Heights, St. Helenabaai en bied 'n 180°-see-uitsig. Dié oopplan-woons...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

Hartsplek is 'n privaat selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die bekoorlike vissersdorpie St. Helenabaai. Die verblyf is geskik vir 'n paartjie, gesin of vriende. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hannasbaai, St. Helenabaai

Duifieklip is 'n seefront-strandhuis in Hannasbaai, St Helenabaai. Die huis is klipgooi vanaf die hoogwatermerk. ‘n Mens kan vanaf die huis deur die tuin na die strand stap. Duifieklip is perfek vir groepe van to...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hannasbaai, St. Helenabaai

Top Deck is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorp St. Helenabaai. Dié huis is stapafstand vanaf 'n swemstrand geleë. Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het '...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hannasbaai, St. Helenabaai

The Beach Hub is in St Helenabaai en is slegs 50 m van die strand af. Die huis is geskik vir 8 en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hannasbaai, St. Helenabaai

Jaloersbaai Guest Cottage and Nes is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n stil doodloopstraat in Hanna's Bay, St. Helenabaai. Die Kothuis en Nes is slegs 50 meter van die strand van Hanna's Bay af en is net 90 minute...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

Dolphin House bied gerieflike selfsorgverblyf in Golden Mile, St Helenabaai, sowat 800 m van die strand af en 15 km vanaf Paternoster. Die huis het 2 verdiepings en bied slaapplek aan 7 gaste. Daar is 3 slaapkamers...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Britannica Heights, St. Helenabaai

Whale n Daisy bied gerieflike verblyf in die unieke vissersdorpie genaamd St Helenabaai. Dié vakansiehuis is lekker naby die strand, hawe en restaurante. Whale n Daisy het slaapplek slegs vir 2 volwassenes in 'n ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

Hasies-Rus is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorp St. Helenabaai. Die huis is ideaal naby die gewilde Goue Myl-strand, Shelly Point en die hawe geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is volledig gemeubeleer en het 3...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Seahorse Inn is in Shelley Point Gholflandgoed in St. Helenabaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

21 Seal @ Lampies Baai is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n kompleks in St Helenabaai, net 900 m van Golden Mile-strand af. Dit is ook naby die Shelly Point Gholflandgoed. Langebaan is 50 km van Lampies Baai af, terwyl ...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za