Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (74)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (52)

Resensies van Constantia

4.7 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Constantia van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Constantia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Constantia

Vanaf
R8 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Purcell is in 'n stil straat in Bergvliet geleë en bied selfsorgverblyf in 'n moderne vierslaapkamerhuis met 'n swembad en berguitsigte. Die oopplan-uitleg van die leefarea tot die vermaakarea en die swembad maak ...

Vanaf
R1 171
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Constantiaberg Holiday Homes is in Deurdrif, in die Groot Constantia-area, geleë. Constantia is een van die Kaap se bekendste voorstede, tussen wingerde van die oudste wynlande in Kaapstad. Dis naby talle restauran...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Pine Cottage is 'n snoesige selfsorgtuinkothuis op 'n privaat woonerf in Bishopscourt wat heeltemal apart is van die hoofhuis en sy eie ingang het. Bishopscourt is een van Kaapstad se mees gesogte buurte en dit is d...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Long Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Wynberg in 'n magiese en versteekte tuin. Dié verblyf is ideaal geleë om die bekoorlike Kirstenbosch en Constantia-wynplase te besoek, asook toeriste...

Vanaf
R997
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bishopscourt, Wes-Kaap

Kirstenbosch Gardens Retreat is 'n pragtige gastehuis naby Kirstenbosch Botaniese Tuine in Bishopscourt in Kaapstad. Dié gesogte woonbuurt is teen die hange van Tafelberg en binne maklike bereik vanaf verskeie wink...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Butterfly Place is 'n unieke, privaat selfsorgwoonstel teen 'n privaat gesinshuis in Bergvliet. Dié stil woonbuurt is ideaal vir besoekers wat Kaapstad en die omgewing wil verken. Butterfly Place het slaapplek vi...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Kendal Cottage is 'n 120 jaar oue erfenishuis met bekoorlike kenmerke regdeur. Skuifraamvensters, 'n karaktervolle stoep, fonteine en nog meer, maak hierdie klein huisie 'n ontspanne rusplek. Die huis is in Dieprivi...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Constantia Valley, Wes-Kaap

Houtkapperspoort 4 is op 'n veilige berglandgoed in Constantia, een van die oudste woonbuurte in Kaapstad. Die stil woonbuurt het verskeie plaaslike bekoring en voorsien maklike toegang tot wynplase, die middestad e...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Afribode Maple Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping, met 'n groot balkon en slaapplek vir 4 gaste. Dit is op die gronde van Maple House, 'n residensiële eiendom in Bergvliet, 'n suidelike voorsta...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Mortimer House is in Chelsea Village, Wynberg geleë. Chelsea Village is ongeveer 15 minute van die middestad af en is deel van die boomryke Kaapse Suidelike Voorstede. Hierdie elegant versierde huis het 3 slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Constantia akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za