Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Constantia Kloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Constantia Kloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Kloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Kloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Kloof Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia Kloof

The Greer is in Constantia Kloof, 'n buurt in Johannesburg, geleë. Dié buurt is een van die mooier en luukser buurte aan die Wesrand en is naby die Clearwater Mall en die Silverstar Casino. Verblyf word gebied in...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Constantia Kloof

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Roodepoort

Elshane Guesthouse bied 'n vreedsame en rustige ervaring, tog is dit in die middel van Johannesburg se gewoel geleë. Die gastehuis is in die pragtige voorstad Roodepoort geleë en is gerieflik naby Gauteng se hoofb...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillfox, Wes-Rand

Dit is vir ons lekker om jou te verwelkom by Kleine Constantia Guest House, 'n monumentale gebou in Weltevredenpark, Johannesburg, waar besoekers bederf word met verblyf uit die boonste rakke. Kleine Constantia Gues...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Roodepoort

La Marchant is 'n selfsorg-gastehuis en B&B wat in Florida Park in Roodepoort geleë is. Jou gashere kan jou verseker van ontspanne, genotvolle verblyf en sien daarna uit om jou weer en weer hier te verwelkom. Ger...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Roodepoort

African Research House is 'n gastehuis wat B&B-geriewe bied in Roodepoort, Gauteng. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af. Verblyf by die gastehuis word aa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Johannesburg

Black Rose Cottage is in die stad Roodepoort geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Binne loop afstand van Unisa. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n privaat ingang. Die sla...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloofendal, Wes-Rand

Kloofview Guest House bied B&B-verblyf en is in Roodepoort in Gauteng geleë. Die akkommodasie is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n wegbreek met 'n tikkie Mediterreense-styl, maar steeds naby al die doendinge wil...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ontdekkers Park, Roodepoort

Silver Birch B&B is in die pragtige voorstad Roodepoort geleë. Ons bied die heel beste in terme van gasvryheid, gerief en bekostigbaarheid, en Silver Birch is 'n wonderlike plek om al die geriewe van jou eie tuiste...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Roodepoort

Alicia's B&B bied pragtige, gerieflike en sakpasverblyf. Dit is 'n gerieflike en veilige plek wat jou toelaat om die geriewe van jou huis weg van die huis te geniet, terwyl dit steeds volle privaatheid bied. Dit is ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe, Wes-Rand

Modjadji House is in Floracliffe, Roodepoort in Gauteng geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is 500 m van die Flora Kliniek, verskeie winkels en resta... Aanpasbare Kansellasie!

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Constantia Kloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...