Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (100)
B&Bs (7)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (74)

Resensies van Constantia Valley

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Constantia Valley van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Constantia Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Valley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Winteraanbod!
VanafR1 106
R940
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Constantia Cottages is in die Kaap se bekendste en mooiste voorstede, naby die blaarryke wingerde van die oudste wynlandgoed in die Kaap. Dit het maklike toegang tot die hoofroetes en is 2 minute se ry vanaf die sji...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 700
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Ferndale Lodge is in die hartjie van die Constantia-vallei geleë en is 'n pragtige vakansiehuis wat perfek is vir families of vriende wat saam reis, sakegroepe, sakereisigers, of enigeen wat korttermynverblyf benod...

Vanaf
R3 366
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Tokai, Constantia Valley

Villa Karibu is 'n selfsorghuis in Tokai, 'n voorstad van Kaapstad, aan die voet van die Constantianberg wat deel vorm van Tafelberg. Dié voorstad grens aan Steenberg en Kirstenhof aan die suide en Bergvliet aan di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergvliet, Constantia Valley

GailForce Cottage is 'n lig, helder en moderne solderkothuis met sy eie privaat ingang in 'n rustige buitewyk van Bergvliet. Die kothuis is naby verskeie winkels en restaurante geleë en is die ideale basis vanwaar ...

Vanaf
R1 785
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Constantia Valley

By Nova Constantia Boutique Residence roem ons onsself daarop dat ons nie maar net nóg 'n boetiekhotel in die historiese Constantia-vallei is nie, maar eerder 'n privaat woning wat alle verwagtinge van selfs die me...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Constantia Valley

Little House is in die hartjie van die Constantia-vallei geleë en bied volledig toegeruste selfsorg-solderwoonstel en 'n tweede ruim kamer in die hoofhuis met 'n privaat ingang. Die solderkamer het 'n oopplan-sit...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Constantia Valley

16 Aloe Cottage bied selfsorgverblyf in die welige voorstad Bergvliet in Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë, net 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede in die Constantiavallei en Suidelike Voorstede. Verbly...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergvliet, Constantia Valley

Butterfly Place is 'n unieke, privaat selfsorgwoonstel teen 'n privaat gesinshuis in Bergvliet. Dié stil woonbuurt is gemáák vir besoekers wat Kaapstad en die omgewing wil verken. Butterfly Place het slaapplek ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Constantia Valley

Honey Bee Cottage is 'n goed-toegeruste selfsorg-kothuis wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is in 'n pragtige tuin in die hart van Bergvliet, een van Kaapstad se lowergroen woonbuurte, geleë ...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Constantia Valley

Summit Place Guest House is 'n 4 ster-gastehuis in 'n doodloopstraat in die hartjie van die Constantiavallei-wynstreek. Die ligging is rustig en baie sentraal tot al die hoof besienswaardighede in Kaapstad. Daar is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Constantia Valley akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za