Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (100)
B&Bs (7)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (74)

Resensies van Constantia Valley

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Constantia Valley van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Constantia Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Valley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Constantia Valley

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is. Dié B&B bes...

Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Treetops is in 'n stil straat in die hartjie van Constantia geleë, sowat 1 km vanaf Constantia Village met al sy winkels en restaurante. Daar is 2 privaat, keurig ingerigte selfsorg-eenhede. Die Treetops-ateljeew...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 450
R1 305
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Constantia Valley

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia Valley

Windsor House is in Tokai in Kaapstad geleë - 'n gewilde internasionale toeriste-bestemming wat bekend is vir die strande, natuurskoon en argitektuur, sowel as vir gewilde landmerke soos Tafelberg, Kaappunt, Seinhe...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia Valley

Paradiso gastehuis en selfsorgkothuis is 'n 4-ster-gegradeerde instansie en in 'n stil, boomryke tuin geleë met panoramiese uitsigte oor die verafgeleë Constantiaberge, Constantiavallei en -wynplase, en bied gaste...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergvliet, Constantia Valley

Squirrels Leap Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-kothuis op die eienaar se eiendom in Meadowridge in Kaapstad. Die eenheid is ideaal geleë, naby winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die Suidel...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tokai, Constantia Valley

2 on Lismore is 'n luukse gastehuis met 8 en suite-kamers en stylvolle en kontemporêre selfsorgkothuise in die groen woonbuurt Tokai in Kaapstad. Verblyf bestaan uit kamers, suites en kothuise wat elk verskillende...

10% af Winteraanbod!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Sunbirds Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n inheemse tuin in die lowerryke woonbuurt Constantia in Kaapstad. Die huis is volledig gemeubileer en het 'n en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die ...

Vanaf
R1 088
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Constantia Valley

Silvermist Wine Estate is 'n 60 akker-perseel in Constantianek, op pad na Houtbaai, en is in privaat besit. Dit is die enigste gesertifiseerde organiese plaas in die Constantia-omgewing en lewer wyn van uitstaande g...

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Nirvana Cottage is 'n privaat selfsorgkothuis met 'n verskeidenheid moderne en eksklusiewe meubels in Constantia. Die kothuis is op 'n privaat eiendom geleë, maar is apart van die hoofhuis. Net die oprit word gedee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Constantia Valley akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za