Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (90)
B&Bs (5)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (68)
Indien jy Constantia Wynroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Constantia Wynroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Wynroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Wine Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Wynroete Akkommodasie

85 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Constantia Wynroete

Navona Cottage lê in die hartjie van Constantia, 'n gesogte, lowerryke woonbuurt van Kaapstad. Dis sentraal geleë wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die besienswaardighede in die omgewing wil bekyk. D...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

The Cottage is ’n selfsorggaste-suite op die eienaar se perseel in upper Constantia, Kaapstad. Dié perseel is naby die Constantia Wynroete en verskeie ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede. Dié m...

Vanaf
R882
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia Valley, Constantia Wynroete

Forest Hills Cottages bied gemaklike verblyf aan die hange van die Constantiaberg-vallei in Tokai. Dit is tussen die Steenberg Wynlandgoed en die pragtige Tokai-reservaat geleë. Die perseel is omhein en daar is 'n ...

Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Constantia Wynroete

Glen Avon Lodge is in die rustige Constantia-vallei geleë, omring deur die voorheuwels van die majestueuse Constantiaberge en bied rus en vrede vir die oordeelkundige reisiger. Elegante, privaat en luukse kamers is...

Vanaf
R1 077
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Constantia, Constantia Wynroete

Camelot in Constantia is 'n pragtige gemeubileerde selfsorggaste-suite met sy eie privaat ingang in die hartjie van Bo-Constantia. Constantia Village-winkelsentrum is net 2 minute se stap ver en die Virgin Active-gi...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 106
R940
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Constantia Cottages is in die Kaap se bekendste en mooiste voorstede, naby die blaarryke wingerde van die oudste wynlandgoed in die Kaap. Dit het maklike toegang tot die hoofroetes en is 2 minute se ry vanaf die sji...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 700
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Ferndale Lodge is in die hartjie van die Constantia-vallei geleë en is 'n pragtige vakansiehuis wat perfek is vir families of vriende wat saam reis, sakegroepe, sakereisigers, of enigeen wat korttermynverblyf benod...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Valley, Constantia Wynroete

Ascot Gardens bied 3-ster-gegradeerde selfsorgverblyf in die Kaapse suidelike voorstad, Bergvliet, in die Constantia-vallei, en is ideaal geleë binne 20 - 30 minute se ry van die middestad, die Waterfront, strande ...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Constantia Villa skuil in die hartjie van die Constantiavallei, in Kaapstad se mees gesogte, boomryke voorstad. Dit is loopafstand van Constantia Uitsig af en word omring deur die berge van die Skiereiland. Verblyf ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Bell Cottage is in die boomryke voorstad Constantia geleë, reg langs die winkelsentrum Constantia Village. Dié kothuis bied maklike toegang tot Kaapstad se hoofweë en jy kan sommer vinnig by al die geriewe uitkom...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za