Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (92)
B&Bs (5)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (70)
Indien jy Constantia Wynroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Constantia Wynroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Wynroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Wine Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Wynroete Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Constantia River Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis op 'n privaat landgoed teen die hange van Tafelberg Nasionale Park in Constantia, Kaapstad. Hier kan gaste die rustige natuurskoon ervaar met die gefluister va...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bergvliet, Constantia Wynroete

Lea Villa is 'n selfsorghuis in Meadowridge, sowat 8 km van die strand af en 5 km vanaf die naaste gholfbaan. Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek vir 7 mense en beskik oor 2 badkamers. Die slaapkamers het dubbel...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

StrawberryRose Cottage is op die suidelike hoek van 'n perseel van 'n halwe hektaar in die hartjie van die Constantia-vallei geleë. Dit het privaat toegang vanaf Rose-weg en 'n uitsig oor 'n reuse visdam en lowerry...

Vanaf
R2 385
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

LeBonheur is beskut teen die somerswind, wat dit 'n ideale plek vir somer- en wintervakansies maak. Dit is ook binne maklike ry-afstand van baie van die bekende uitkykplekke in die Moederstad. Le Bonheur is ideaal v...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Old Kendal is die perfekte gesinshuis. Dit is in Dieprivier geleë, naby die M3 en op die drumpel van Constantia. Die huis het moderne geriewe en oorgenoeg speelplek vir kinders. Daar is slaapplek vir 4 - 6 gaste....

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

7 on Lewis is 'n selfsorgwoonstelletjie op die eienaar se perseel in die rustige voorstad Constantia. Dit is perfek vir 'n individu of paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die Suide...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Groot Constantia Villa is in die hart van die pragtige Constantia-vallei geleë, aan die rand van die wêreldbekende wingerde van Groot Constantia. Dit is in een van die mees eksklusiewe liggings in Suid-Afrika, wat...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Constantia Wynroete

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Hierdie ligte en ruim oopplan-gesinshuis is in die stil, lowerryke voorstad van Bergvliet geleë. Die half plattelandse en gerieflike ligging naby 'n plaas, klein natuurreservaat, winkelsentrum en plaaslike restaura...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

16 Aloe Cottage bied selfsorgverblyf in die welige voorstad Bergvliet in Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë, net 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede in die Constantiavallei en Suidelike Voorstede. Verbly...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

GailForce Cottage is 'n lig, helder en moderne solderkothuis met sy eie privaat ingang in 'n rustige buitewyk van Bergvliet. Die kothuis is naby verskeie winkels en restaurante geleë en is die ideale basis vanwaar ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]