Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Constantiapark

4.4 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Constantiapark van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantiapark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Constantiapark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantiapark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantiapark Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantiapark

Lavenders at Constantia Guest House is in 'n afgesperde sekuriteitsarea in Pretoria geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na veilige en gerieflike verblyf waar hul net kan ontspan in luukse en hul...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Constantiapark

Elro Self-Catering is ’n privaat selfsorg-woonstel in Constantiapark, Pretoria. Die woonstel het ’n kamer met 2 enkelbeddens en ’n slaapbank in die sitarea. Die kombuis het basiese toebehore en is oopplan met...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantiapark

Constantia Manor Guesthouse is geleë in Pretoria, naby die Menlyn Winkelsentrum. Ons bied maklike toegang tot snelweë en hoofpaaie, lughaweroetes, ander inkopiesentrums en meer. Die gastehuis het 14 luukse hotels...

15% af Naweke!
VanafR1 456
R1 238
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Constantiapark

Opikopi is sentraal geleë in die stil voorstad van oostelike Pretoria, Erasmuskloof, en is naby 'n aantal aantreklikhede en kantore: Botaniese Tuine, Voortrekkermonument, Uniegeboue, Menlyn Inkopiesentrum, Sita-kan...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Constantiapark

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

Nooii is 'n nuut opgeknapte woonstel met 'n privaat terras op die eienaar se perseel met sy eie privaat ingang in 'n lieflike area in Waterkloof Glen. Dié netjiese woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

Kloof Bed & Breakfast is geleë in Moreletapark met uitsigte oor die natuurreservaat in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid na aan verskeie doendinge. Die akkom...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe. The Aviary beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gast...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Waterkloof Glen

Waterkloof Mansion Apartments bied gerieflike selfsorg-verblyf in Waterkloof Glen in Pretoria. Dié area word beveilig met toegangsbeheer en is naby die N1-snelweg en Menlyn Mall. Die verblyf is ideaal vir 'n famili...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

Abafazi Guest House is 'n moderne en stylvolle gastehuis, ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers in Pretoria-Oos, slegs 2 kilometer vanaf die Menlyn Winkelsentrum. Ons het te veel keuses wanneer dit kom ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Glen, Newlands

Viva-Africa is minder as 'n halfuur van die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af geleë. Dit het 'n gerieflike ligging in Waterkloof Glen, een van Pretoria se luukse woonbuurte, en is naby verskeie win...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Constantiapark akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za