Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cookhouse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cookhouse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cookhouse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cookhouse Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cookhouse Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Cookhouse

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset East, Karoo

Hockley Cottages is aan die voet van die Boschberge versteek in Somerset-Oos. Verblyf word in 3 selfsorgkothuise gebied wat volledig toegerus is. Elke kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Wildsplaas in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Esperant Private Game Reserve bied 'n ongelooflike bosveldondervinding vir jou en jou gesin of vriende om bietjie te ontspan, asook stilte en rustigheid vanaf die stad se gejaag. Esperant is sowat 150 km vanaf Port...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Bedford, Amathole-distrik

Kaga Mountains Backpackers is gemaklike rugsakreisigerverblyf in die plattelandse dorpie Bedford in die Oos-Kaap en is ideaal vir reisigers. Dié rugsakreisigerverblyf is aan die oorkant van Eaglehout Furniture wat ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Wilgerfontein Private Game Farm is in die hartjie van die Karoo, teen die oewer van die groot Visrivier geleë. Die welige area spog met rivier-woude en Karoobosse en huisves ook 12 verskillende spesies bokke. Stads...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Adelaide, Amathole-distrik

Tri-Angle B&B and Guesthouse is gerieflik geleë langs die R63, stapafstand van die hartjie van Adelaide af, en op die pad van Bedford tot Fort Beaufort. Tri-Angle is 'n skoon, gerieflike en gasvrye gastehuis wat di...

Vanaf
R3 280
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Molo Molo Game Reserve bied selfsorgverblyf in 'n privaat wildreservaat wat ideaal is vir gesinne of 'n groep vriende. Kom ontspan in die natuur en verlustig jou in die rus, vrede en pragtige uitsigte. Daar is volop...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Cookhouse

40% af Aanbod!
VanafR1 000
R600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Cradock, Karoo

Buffelshoek is 'n plaas met unieke wild en 'n interessante geskiedenis, perfek geleë net 20 km buite Cradock, ver genoeg vir gaste om afgeleë privaatheid te geniet en naby genoeg om vinnig dorp toe te ry. Die plaa...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Ann's Villa bied verblyf in 'n gastehuis propvol geskiedenis wat op die randjie van die Karoo in die Kommadaggavallei op die R355 Zuurbergpas geleë is. Dié historiese plaashuis is 115 km noord vanaf Port Elizabet...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Cheviot Fells Farmstay bied selfsorgverblyf op ‘n plaas naby Bedford, wat sowat 56 km vanaf Bedford, 2 en ‘n halfuur se ry vanaf Port Elizabeth en 217 km vanaf Graaff-Reinet is. Cheviot Fells Farmstay is in die ...

20% af Aanbod!
VanafR660
R528
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonskynkus, Oos-Kaap

DikkopVlakte Gasteplaas is in die pragtige Oos-Kaap, op die R350 tussen Bedford en Grahamstad, op 'n veeplaas geleë, ver van die stad se lawaai af. Dit is die ideale wegbreek vir gesinne, vriende, reünies of sport...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Cookhouse akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za