Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cornwall Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cornwall Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cornwall Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cornwall Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cornwall Hill Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Cornwall Hill

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 650
R1 403
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Centurion

W Residence Irene is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Centurion. Dié vakansiehuis is 1,5 km vanaf Irene Village Mall, 5 km vanaf Rietvleidam en 'n slegs 'n rit ver vanaf ander besienswaardighede in die are...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Gauteng

The Guest Suite bied verblyf in 'n sekuriteitskompleks in Centurion. Centurion bied die perfekte balans van 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl met sy museums, kunsvlytmarkies oor naweke, lugmagbasis, baie w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Gauteng

Irene View Apartment bied gerieflike verblyf in ’n tweeslaapkamer-woonstel op ’n residensiële perseel in die Irene Glen Privaat Landgoed, 5,8 km vanaf Irene Village Mall en die Route 21 Business Park. Die woons...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Irene B&B is in Irene, Centurion geleë. Dit is naby Irene Village Mall, Route 21 Besigheidspark, Oxford Kantoorpark, Southdowns Kantoorpark, Witchhazel-laan, Highveld Technopark, Eco Park en verskeie ander besighed...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Red Door @ 7 is 'n eenslaapkamer-eenheid in die Irene Sekuriteitskompleks in Centurion wat toegerus is vir selfsorg. Dis in 'n privaat tuin geleë en bied veilige parkeerplek met 'n toegangshek apart van die hoofper...

Vanaf
R1 895
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Irene, Centurion

Rockdale Cottage is in die oulike historiese dorpie, Irene, in Centurion geleë. Die kothuis is ideaal vir paartjies of sakereisigers. Die kothuis is met plaaslike klip gebou en die vloer is van herwonne Oregonhou...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

Somerslus Guest House is in die sekuriteitsdorp Irene geleë, naby Pretoria, Centurion se middedorp, Midrand, Johannesburg en net 25 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf beskik oor 3 luukse e...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Celtis House is 'n juweel wat in die luukse woonbuurt Irene in Centurion geleë is. Dit is slegs 2 km van die N1 en 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Daar is 6 kamers wat individueel versier is en elke...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

The Village Guest Cottages is in die sekuriteitsarea, Irene, geleë en is gerieflik gemeubileer vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 2 losstaande selfsorgkothuise aangebied, die Village Cottage met...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion, Pretoria

42onKing is in die geskiedkundige Irene in Centurion tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Die gastehuis het 4 kamertipes wat almal smaakvol versier is en koningingrootte-, koninggrootte- of enkelbeddens het. E...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cornwall Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za