Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cornwall Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cornwall Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cornwall Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cornwall Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cornwall Hill Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Cornwall Hill

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion, Pretoria

Bastion House bied B&B-verblyf op Irene Sekuriteitslandgoed. Die gastehuis is naby die Centurion Gholflandgoed, restaurante en ongeveer 16 km van Pretoria se middestad af. Bastion House se verblyf bestaan uit 8 kam...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR790
R672
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

No.2 is op die toonaangewende Centurion Gholflandgoed geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, besoekers wat by familie kom kuier of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doe...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Rietvalleirand

Kleineweide Boutique Estate is in die Rietvalleirand-omgewing geleë, ongeveer 2 km van die R21 af en 3 km van die N1 af. Die landgoed is ook na aan Irene Mall, Woodlands Boulevard en Park View Winkelsentrum. Verbl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Doringkloof, Centurion

Habitat Gastehuis is 'n pragtig versierde instansie met 4 kamers wat elk spog met 'n unieke tema. Dit is geleë in die rustige voorstad van Doringkloof, Centurion, met maklike toegang tot die N1, die R21 en die Font...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Doringkloof, Centurion

Red Wall Self-catering Luxury Accommodation is op die eienaar se erf in die stil en platryke woonbuurt Centurion, sowat 900 m van die Doringkloof Mall af. Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion Golf Estate, Centurion

The Monte Carlo B&B is in die eksklusiewe Centurion Residensiële Landgoed en Buiteklub geleë en bied gemaklike verblyf in 'n veilige omgewing met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer wat gaste die vryheid gee om 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Centurion

The Hiding Place is 'n eenheid in 'n stil, rustige sekuriteitskompleks in Centurion. Dis heeltemal privaat, met hoë mure en 'n mooi tuin. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die meenthuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Elarduspark

Andantelodge bied 'n rustige afsaalplek in die middel van die stad. Die perseel is groot en spog met welige tuine, 'n ware rusplek in Pretoria. Andantelodge is net 2 km van die grootste snelweë af en 25 minute se r...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Elarduspark

Ivory Manor Boutique Hotel is in Rietvalleirand in Pretoria geleë. Met die intrapslag sal die luukse geriewe en die noukeurige detail by Ivory Manor al jou aandag trek. Die Toskaanse dekor, warm matte en bronsstand...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elarduspark, Pretoria-Oos

The Cherry Place is 'n ruim ateljeewoonstel, gerieflik geleë na aan die R21- en N1-snelweë, Hoërskool Waterkloof en verskeie hospitale in Pretoria-Oos. Hierdie woonstel bied 'n privaat en veilige plekkie in 'n st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Cornwall Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za