Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Costa Sarda

4.5 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Costa Sarda van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Costa Sarda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Costa Sarda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Costa Sarda akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Costa Sarda Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Costa Sarda Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Costa Sarda

Blue Fern of Knysna bied B&B- en selfsorgverblyf in die skilderagtige Knysna. Blue Fern of Knysna het 4 gastekamers en 1 selfsorgwoonstel. 3 van die gastekamers het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n dubb...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Costa Sarda

18 op Tides End is op die pragtige Knysna-strandmeer in ’n sekuriteitskompleks geleë. Die woonstel bied uitsigte oor Thesen-eiland, Knysna-strandmeer en Knysna-koppe. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamer...

33% af Aanbod!
VanafR1 000
R667
per nag, vir 2 mense
B&B in Upper Old Place, Costa Sarda

At Upperwood Manor is in 'n stil woonbuurt, Upper Old Place, in Knysna. Die gastehuis het 3 en suite-kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n lessenaar, stoel, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeri...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Costa Sarda

Op die oewer van die Knysna-strandmeer, is die bekroonde Knysna River Club geleë. Ons bied 'n private ingeslote grondgebied met bekoorlike, luukse selfsorg-chalets van hout in die hartjie die Tuinroete. Ons eenhede...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Costa Sarda

Serendipity Townhouse Knysna is in Costa Sarda in Knysna geleë. Verblyf is beskikbaar in 'n meenthuis met selfsorggeriewe en 'n privaat tuinkamer. Let daarop dat daar 'n aantal trappe is wat na die eenhede lei. D...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Costa Sarda

Mount Joy het 'n uitsig oor Knysna se strandmeer en is geleë aan die bokant van 'n groot, betowerende tuin omring deur inheemse woud. Rustigheid en veiligheid begroet jou hier, en jy is ook net 'n kort stapafstand ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Costa Sarda

The Lavender Rose Guesthouse is geleë in Costa Sarda, 'n rustige deel van Knysna. Dié gastehuis het 3 selfsorgwoonstelle met 'n uitsig oor Knysna-strandmeer en is net sowat 100 meter van die openbare wandel- en fi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Costa Sarda

Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Knysna SSB, Knysna

Shepherds Tree Backpackers is in 'n pragtige erfenisgebou tussen die Kynsnastrandmeer en die N2 bo die gewilde Shepherds Tree Backpackers Curio & Coffee Shop geleë. Shepherds Tree bied bekoorlike dog luukse verblyf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Old Place, Knysna

Seabatical is 'n pragtige ruim selfsorghuis hoog op 'n heuwel in Old Place in Knysna met 'n fantastiese uitsig oor die Knysnakoppe en strandmeer. Hierdie rustige en stil omgewing is loopafstand of net 'n kort motorr...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Old Place, Knysna

Monks Holiday Chalets and Caravan Park is op die rand van die Knysna-strandmeer naby die middedorp geleë. Monks het 'n lekker groot karavaan- en kampeerterrein, chalets en huisies en gaste kan ook visvang en bootry...

50% af Aanbod!
VanafR2 999
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Hurley House word omring deur bome, bied verblyf in 'n ruim huis vir 6 gaste in Knysna en het 'n lieflike uitsig oor die Knysna-strandmeer. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad. Beddegoed wor...

Vanaf
R1 799
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Old Place, Upper Old Place

Meyers Corner is ‘n bekoorlike vakansiehuis in Knysna op die Tuinroete. Dié dorpie bied ‘n luisterryke groen landskap wat ‘n kontras met die see, rivier en strandmeer vorm. Dié huis het slaapplek vir 8 en b...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Crab Claw Apartment is 'n netjiese selfsorg-eenheid met 'n uitsig oor die meer in die veilige Thesen Islands-ontwikkeling in Knysna-meer. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardi...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Old Place, Knysna

Lagoona Inn bied B&B- en selfsorgverblyf en is in Knysna op die Tuinroete. Hierdie gastehuis is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede te verken. Verblyf word in 8 standaard kamers en kamers met 2 en...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Hammock Island on Thesen Islands is 'n selfsorghuis en is op die rustige residensiële landgoed, Thesen Islands, in Knysna geleë. Die Thesen Islands-landgoed het 24 uur-sekuriteit en beheerde toegang, asook 'n vers...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Upper Old Place, Old Place

Green Hollow is 'n selfsorgwoonstel in Old Place, Knysna. Dié woonstel is ideaal vir paartjies of sakereisigers. Die oopplan-woonstel beskik oor 'n kombuis, slaaparea, eetarea en 'n en suite-badkamer. Die aparte k...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R552
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Mackaya Bella is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel in die tuin van 'n woonerf met 'n privaat ingang in die geskiedkundige boonste deel van Knysna. Dit is naby die middedorp, die waterfront en die strandmeer geleë. H...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Leeward Cottage is 'n goed toegeruste selfsorgkothuis in Knysna op die rustige residensiële landgoed Thesen Islands. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en beheerde toegang. Daar is 'n rits interessante winkels en ...

20% af Aanbod!
VanafR850
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

Carpe Diem House is 'n geskiedkundige huis wat ouer as 170 jaar is. Dis in Knysna geleë en vorm die ideale basis vanwaar die Tuinroete verken kan word. Carpe Diem House is ideaal vir langtermynverblyf of om net te ...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Holiday Home on Crabclaw Island is selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die rustige residensiële landgoed Theseneiland in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en 'n verskeidenheid wi...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Costa Sarda akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za