Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (35)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (29)
Indien jy Country Club besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Country Club.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Country Club akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Country Club Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Country Club Akkommodasie

33 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

WestBed bied gerieflike oornagverblyf in ’n selfsorggaste-eenheid in Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en sy besienswaardighede kan verken. Dié eenheid bied ...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Country Club

Le Mahi Guesthouse bied eksklusiewe verblyf vir die oordeelkundige reisiger wat die fyner dinge in die lewe waardeer. Dié gastehuis is in Langebaan aan die Weskus geleë. Le Mahi het 5 ruim, gerieflike en goed toe...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

Living@Large is 'n gastehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus. Dit is net 'n uur se ry van Kaapstad af en Langebaan is die ideale basis waarvandaan jy die Weskus en al die besienswaardighe...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R574
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

5 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in Langebaan. Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is naby die strandmeermond geleë - 'n gewilde bestemming vir vlieërplankry. Die woonstel bes...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Sea La Vie is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis wat in 'n kompleks in Langebaan geleë is en net 5 minute se ry van die strand en middedorp af is. Dié huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofs...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

Croeso Guest House is in Country Club in Langebaan geleë. Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede in die omgewing. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede en 2 kamers met en suite-badkamer. Elke gaste-een...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R574
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

4 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Langebaan. Die eenheid het 2 slaapkamers en is lekker naby die monding van die strandmeer wat veral gewild is onder vlieërbranderryers. Die woonstel het 1...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 450
R1 160
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Seacret Times is in Langebaan en bied gehalte verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis is 2,5 km vanaf die naaste strand, 7...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R574
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

3 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Langebaan. Hierdie kompleks is ideaal geleë naby die strandmeermond, 'n gewilde vlieërbranderry-bestemming. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed...

20% af Weeksdae!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Captain's Cabin is in 'n stil, gegoede woonbuurt in Langebaan Sentraal geleë en jy kry verseker waarde vir jou geld. Die ruim woonstel is op die eerste vloer van 'n privaat woning, het 'n privaat ingang en is geri...

30% af Aanbod!
VanafR1 400
R980
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Klein Langebaan is 'n selfsorghuis in Langebaan se buiteklub. Die huis is sowat 1,5 km van die strandmeer af. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, gaste-toilet, binnebraai-ar...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R574
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

2 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in Langebaan. Die eenheid bied slaapplekaan 3 gaste en is naby die strandmeermond geleë - 'n gewilde bestemming vir sweefski. Die woonstel beskik oor ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R574
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

9 Groot Diamante is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Langebaan. Hierdie eenheid is op die boonste verdieping en bied verblyf aan 3 gaste. Dit is naby die strandmeermond, wat ’n gewilde sweefski-ar...

Vanaf
R2 094
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Weskus Villa is 'n gemaklike selfsorg-gesinshuis, wat volledig ingerig is vir 8 mense. Dié dubbelverdiepinghuis is in die Country Club geleë, met 'n gedeeltelike uitsig oor die see van die tweede verdieping af. Di...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R574
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

10 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dié tweeslaapkamer-eenheid is op die boonste verdieping en is naby die strandmeer se monding, wat ideaal is vir sweefski. Die woonstel ...

Vanaf
R1 735
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Beach House on Fairway is 'n selfsorgvakansiehuis in die klein Weskusdorpie, Langebaan. Dit is 135 km van Kaapstad af en is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en besienswaardighede in die omgewing kan verken....

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Country Club

Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B is in Myburgh Park in Langebaan geleë. Dié area is bekend vir sy strande, branderplankry-geleenthede, natuurroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Langebaan-strand...

Spesiale Aanbod!
VanafR760
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

Holiday Guest House Langebaan is ons 4-ster-onderneming in Langebaan en bied luukse- en standaardkamers, asook gesinseenhede. Hier kan jy heeltemal ontspan gedurende jou besoek aan Langebaan. Verlustig jouself in di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Seeduiker is 'n netjiese selfsorgwoonstel in die gewilde Langebaan Country Club teenaan die Weskus. Die woonstel is op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n naweekwegbreek. Die woonstel het slaapplek vir slegs...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Stukkie See is 'n unieke selfsorghuis in die kusdorpie Langebaan. Hierdie vakansiehuis is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede en geriewe verken kan word. Hierdie huis is geskik vir 4 gaste en he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za