Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Courtrai

4.9 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Courtrai van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Courtrai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Courtrai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Courtrai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Courtrai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Courtrai Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Courtrai

Alba House is 'n 4-ster-gastehuis in die hartjie van die Paarl. Die huis bied lieflike uitsigte op die berge. Verblyf bestaan uit 4 moderne kamers wat op 'n B&B-basis bespreek kan word. Elke gastekamer het 'n konin...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Courtrai

Dumont Guesthouse is in 'n rustige woonbuurt met 'n asemrowende uitsig oor die Paarl en op die Drakensteinberge. Daar is 1 moderne gesinseenheid en 1 dubbelbed-eenheid. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ...

20% af Aanbod!
VanafR995
R796
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Courtrai

Snooze bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte tuinwoonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die tuinwoonstel is in 'n rustige omgewing in Paarl-suid, met maklike toegang tot die N1. Dié tuinwo...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Courtrai

Petra's Place is in die Paarl geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die kamers grens aan die eienaars se huis, maar is heeltemal privaat. Daar is 2 slaapkamers met dubbe...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Courtrai

Thula is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Paarl in die Hoofweg, net 500 m vanaf die N1-hoofweg. Verblyf word gebeid in 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-bad...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Courtrai

29 On Flambeau is 'n gerieflike eenheid vir 2 in Courtrai in die Paarl. Dit het 'n lieflike uitsig oor die Paarlvallei en omliggende berge. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed. Daar...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Courtrai

Auberge de Courtai is net 30 minute van Kaapstad af en bied 9 en suite-slaapkamers. Ontdek die ware gees van die Wynlande in die oorrompelende prag van die Paarl op jou drumpel. Ontwaak met die vars bergbriesie en ...

Vanaf
R1 064
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Courtrai

Seventeen Lillies is in die hartjie van die bekende en prentjiemooi Paarl in die Wes-Kaap se wynlande geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n vreedsame omgewing. Akkommodasie bestaan uit 4 selfsorgkam...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Courtrai

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Wes-Kaap

Picardie Guest Farm is onder die Taalmonument geleë, teen die voet van die Paarlberg en bied gerieflike verblyf op ’n gesinsplaas, slegs 2 km vanaf die middedorp. Verblyf word in 10 gastekamers en 5 selfsorgkot...

Vanaf
R1 705
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Laborie Estate bied B&B-verblyf op die bekende geskiedkundige Laborie Wynlandgoed aan die voet van Paarlberg. Die Paarl is net 'n uur se ry van Kaapstad af en binne maklike bereik van verskeie besienswaardighede in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Courtrai akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Paarl blad indien jy na meer Paarl akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za