Resensies van Courtrai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Courtrai bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.88 uit 5 gekry volgens 16 resensies.
Thomas A. - 7th October 2019
staying in Courtrai
Dit is goed geleë om die area en wynplase te verken.
Elna S. - 3rd October 2019
staying in Courtrai
Die Paarl sal altyd 'n wonderlike toeristebestemming wees.
Rochelle R. - 1st October 2019
staying in Courtrai
Courtai is sentraal in Paarl geleë met wingerde langsaan en die taalmonument naby. Dis 'n rustige buurt wat maklike toegang tot die erfenisryke hoofstraat het.
Heidi N. - 14th August 2019
staying in Courtrai
The area is very quiet and safe. There is a feeling of wanting to stay. The views are gorgeous.
Bianca B. - 30th July 2019
staying in Courtrai
Pragtige berge!
Niek T. - 14th May 2019
staying in Courtrai
Maklik bereikbaar.
Sebastian B. - 26th April 2019
staying in Courtrai
Paarl is pragtig, maar het net daar oorgeslaap op pad, dus nie werklik die keer tyd daar gespandeer nie.
Conrad P. - 15th April 2019
staying in Courtrai
In the heart of Paarl what else can you say.
Herman V. - 31st March 2019
staying in Courtrai
Baie mooi rustige en stil omgewing in die Paarl. Naby aan restaurante, winkels en nie baie ver van besienswaardighede.
Deon N. - 4th February 2019
staying in Courtrai
Beslis 'n ligging vol interessanthede en heerlikhede.
Evonne N. - 21st September 2018
staying in Courtrai
Ligging ideaal vir vinnig op die N1 kom en dis ook 'n rustiger omgewing vir 'n gastehuis. Kliënte wil nie kompeteer met voertuie en te veel mense nie, veral as hul kom vir besigheid.
Anelda K. - 15th July 2018
staying in Courtrai
Baie mooi uitsig!
Michiel F. - 24th May 2017
staying in Courtrai
Lekker stil woonbuurt.
Rox L. - 30th March 2017
staying in Courtrai
Die Kaap bly maar mooi!
Elna V. - 2nd May 2016
staying in Courtrai
Uitstekende ligging.
Johann D. - 11th January 2016
staying in Courtrai
Goed geleë naby wynroetes en Taalmonument

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za