Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (6)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Cowies Hill

4.7 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Cowies Hill van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Cowies Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cowies Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cowies Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cowies Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cowies Hill Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cowies Hill

Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë. Dié 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is ide...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill

Summerhill Estate culinary retreat is bo-op Cowies Hill in Pinetown, Durban geleë. Dit is op 'n perseel van 13000 m² en daar is oorgenoeg plek om in privaatheid te ontspan. Al die kamers is uniek ingerig. Elke ka...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pinetown, Cowies Hill

4 on Rainbow Guest House is 'n ruim selfsorgkothuis wat in Cowies Hill Park tussen Pinetown en Westville geleë is. Dis net 'n entjie se stap vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is volledig ingerig...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill

Butterscotch B&B is in Woodside geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf vir gaste wat Pinetown besoek. Daar is 4 suites, Daisy, Ivy, Hibiscus en Rose, wat elkeen 'n privaat ingang en 'n patio het. Daisy en Ivy kan ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill

Knus tussen die pragtige ou plataanbome aan die voet van Cowie's Hill en op die grens van Westville lê Calissa-lodge. Dit is 'n weelderige gastehuis met Franse dekor-elemente. Jy sal dadelik hier tuis voel. Calis...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill

Sunset on Cheshire is aan die voet van Cowies Hill, wat aan Westville grens, geleë en bied gemaklike, private verblyf vir sake- en ontspanningsreisigers. Hierdie B&B bied verblyf in 2 individueel versierde suites ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill

Haven House is ’n lieflike B&B in die klein, luukse voorstad Cowies Hill. Dit bied gerieflike verblyf in ’n rustige area. Toegang word deur ’n sperboom verkry. Die perseel het ook elektriese omheining en toega...

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Cowies Hill

Woodridge Place is 'n B&B, bestuur deur die eienaar, wat die gasvryheid bied wat gaste verdien. Woodridge Place is in Cowies Hill en naby besigheidsareas en besienswaardigehede in Durban. Groot winkelsentrums soos P...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill

Cokama Guesthouse bied B&B-verblyf in Pinetown, Durban. Hierdie gastehuis is ideaal geleë naby verskeie winkelsentrums, natuurreservate en ander besienswaardighede. Die verblyf by Cokama Guesthouse bied verblyf in...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill

Hierdie bed en ontbyt in Pinetown bied 'n panoramiese uitsig oor Durban, 'n buite-swembad, masseerdienste,'n speelkamer, gratis private parkering. Elke kamer het'n eie balkon. Die lugverkoelde kamers by Villa Valen...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cowies Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]