Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Cradock

4 / 5  
volgens 197 resensies
Lees regte resensies van Cradock van 197 geverifieerde gaste.
Indien jy Cradock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cradock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cradock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cradock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cradock Akkommodasie

30 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Cathy's Guest House is in die hartjie van Cradock geleë, naby restaurante, winkels en al die hoofroetes. Die huis is 150 jaar oud en versier in die tipiese styl van daardie era, met hope antiekware deur die huis. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Schooling's Guesthouse is met groot liefde tot sy eertydse prag gerestoureer om aan die 1840's te herinner. Hiér kry gaste die geleentheid om tydelik te ontvlug en hulself in 'n geskiedkundige atmosfeer te bevind. ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

The Old Butler House is 2 pragtige huise wat in 1814 en 1840 gebou is. Die 2 ou herehuise is langs mekaar in die historiese deel van Cradock geleë, elkeen met sy eie unieke geskiedenis. Die eenheid bestaan uit 2 ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Die Tuishuise is in die hartjie van Cradock in die Oos-Kaap geleë. Die Tuishuise is pragtig opgeknapte Victoriaanse Karoostyl-gastehuise in die historiese Markstraat wat na Victoria Manor lei, 'n deftige hotel uit ...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR490
R441
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cradock

The Rose Garden Room is in 'n stil area in die klein dorpie Cradock geleë. Dis die ideale oornagplek vir gaste wat reis. Die kamer het 'n aparte ingang en veilige parkeerplek op die perseel voor die kamer. Daar i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Denmark Farm Stay is 30 km buite Cradock geleë, net 20 km van die Nasionale Bergkwaggapark af. Bly in die gesinswoonstel of geniet die ruim kampeerterreine. Die woonstel is aan die plaashuis gekoppel, maar het 'n ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Karoo View Guesthouse bied gehalteverblyf in Cradock, 'n historiese dorpie aan die oewer van die Groot Visrivier in die Oos-Kaapse Karoo. Dié florerende dorpie word beskou as die hoofstad van die Kaapse Middellande...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

College Road Guest House bied verblyf in 4 selfsorgkamers in Cradock. Elke ruim kamer is gerieflik gemeubileer en beskik oor lugversorging en 'n privaat badkamer. Die eenhede lei elkeen na 'n tuin en 'n swembad. Ka...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

The Palms is langs die Groot-Visrivier in die bekoorlike dorpie Cradock geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige tuin. Ons bied verblyf in 13 luukse eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n sto...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Fish River Cottages Cradock is in dié bekoorlike Oos-Kaapse dorpie in 'n lekker stil area naby die sakekern, skole, sportgeriewe geleë. Die dorp loop oor van die vriendelikheid. Die verblyf bestaan uit 2 selfsor...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cradock

Annies Guest House is 'n 4-ster gastehuis in Adderleystraat, Cradock geleë. Die Victoriaanse-styl gastehuis is gemaklik, modern, ruim met helder kamers wat toegerus is vir uiterse gemak. Die gastehuis het 10 en s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Oude Pastorie Kothuise bied verblyf in privaat selfsorgwoonstelle in Cradock in die Oos-Kaap. Die verblyf bestaan uit 6 eenhede wat elk slaapplek aan 2 of 3 gaste bied. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Shalom Lodge is 'n pragtige Karoo-opstal in Cradock. By Shalom Lodge word die klem gelê op persoonlike diens en hartlike, Oos-Kaapse gasvryheid. Ons maak voorsiening vir vakansie- en sakereisigers. Verblyf word i...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Chive's Cottages is in die rustige dorpie Cradock in die Oos-Kaap geleë. Cradock is 'n geskiedkundige dorpie wat aan die oewer van die Groot-Visrivier lê en dis 'n tipiese rustige Karoo-plaasdorpie. Ons bied verb...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

7 Cities Guesthouse is 'n smaakvol ingerigte 4-ster-gastehuis en bied stylvolle verblyf in Cradock. Dié gastehuis is gerieflik geleë, wat dit perfek vir sakereisigers en vakansiegangers maak. Daar is 7 slaapkamer...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Cradock

Mountain View Country Guest House is net 25 kilometer buite Cradock op Plaas Spekboomberg geleë. Ons bied die ideale oornagverblyf of vir kort vakansies vir gesinne en sakereisigers wat omring wil wees deur die rus...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cradock

Karoo Cottage bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Cradock, 'n historiese dorp aan die oewer van die Groot-Visrivier in die hartjie van die Karoo in die Oos-Kaap. Dié plattelandse dorp word as die kern v...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cradock

Dié gasteplaas is aan die pragtige oewers van die Groot-Visrivier tussen pekanneutboorde geleë. Daar is 3 luukse tentkamers met unieke ligging in die reuse, pragtige tuin. Daar is ook 'n luukse kampeerterrein met...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Albert Huis is 'n pragtige vroeg-Victoriaanse Herehuis in 'n groot, skaduryke tuin. Die en suite-kamers het elkeen privaat toegang deur die tuin. Elkeen is ook toegerus met met DStv, WiFi, koffie- en teemaakgeriew...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock

Amali Guest House is in die Karoo in die klein dorpie Cradock geleë. Dit bied gerieflike, luukse verblyf naby die winkel, restaurante en historiese geboue in die dorp. Die gastehuis het luukse kamers met en suite-...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Cradock akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za