Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Craighall besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Craighall.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Craighall akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Craighall Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Craighall Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Craighall

Hands On Retreat is 'n 4-ster-boetiekgastehuis en Slaap-spa in Craighall in Johannesburg. Ons fokus op "ons-tyd" vir paartjies en bied spesiale pakkette aan wat verblyf met spa-behandelings kombineer. Ons bied gelee...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Craighall

Craighall House, Sandton. Met aankoms sal ons tuin jou omvou met sy uitspattige kleure, guere en pragtige blomme. Ons het 'n goed versorgde roostuin, skaduryke eikehoutbome en groen struike. Kom geniet die warm so...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Craighall

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Gauteng

Wild Olive Executive Suite is in die rustige, lowerryke Craighall, 'n voorstad van Johannesburg, geleë. Die sentrale sakegebied, Sandton, is net 2,8 km weg en die Gautrein-stasie net 4 km. Dié suite het 'n ruim s...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hurlingham, Benmore Gardens

The Marion on Nicol is 'n lieflike boetiekhotel wat in die rustige, lowerryke buurt, Hurlingham in Sandton geleë is. Die hotel is op 'n groot perseel met groot, welige tuine geleë wat uitkyk oor die swembad. Ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Craighall Park, Randburg

Paradise Sanctuary Stay bied gerieflike verblyf in ‘n gastehuis in Craighallpark, Johannesburg. Dié privaat kamer lei na ‘n daktuin met ‘n uitsig oor die tuin en die privaat badkamer lei na ‘n balkon met ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hyde Park, Johannesburg

Silver Oak Guest House bied verblyf van hoogste gehalte in die woonbuurt Hyde Park in Johannesburg. Ons verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 48 kamers op 2 verdiepings m...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Craighall Park, Randburg

Rutland Guest House is 'n eiland van stilte in die middel van die stad. Rutland House is sentraal geleë tussen Rosebank, Hyde Park, Randburg en Sandton. Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers, 'n gesin-...

Vanaf
R2 820
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Randburg, Blairgowrie

Curvy Road Accommodation is in Blairgowrie, Randburg en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, asook Sandton City, Hyde Park en R...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Hurlingham

Pin Oaks is 'n luukse B&B wat in die stil, rustige Hurlingham in Sandton geleë is. Dit is gerieflik net 3 km vanaf Sandton se middestad, besigheidsdistrik en die Gautrein se Sandton-stasie met maklike toegang tot h...

20% af Aanbod!
VanafR1 440
R1 152
per nag, vir 2 mense
Hotel in Craighall Park, Randburg

Gardenia Boutique Hotel is 'n lieflike boetiekhotel in 'n stil en veilige buurt, Craighall Park in Johannesburg. Die hotel is net 4 minute se ry vanaf Hyde Park Corner-winkelsentrum en dis die ideale plek vir sakere...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Craighall akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za