Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cresta

3.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Cresta van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Cresta besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cresta.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cresta akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cresta Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cresta Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Cresta

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blackheath, Randburg

Jubilee Lodge Guest House bied verblyf in Northcliff, aan die noord-westelike kant van Johannesburg naby Cresta Winkelsentrum. Dis ook lekker naby voorstede soos Blackheath, Berario, Constantiapark in Constantiakloo...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Risidale

Linden Guest House is 'n sakpasgastehuis in 'n mooi woonbuurt in Johannesburg en bied bekostigbare oornagverblyf. Dié groen woonbuurt is aan die voet van Northcliff Hill en is naby verskeie besienswaardighede en ge...

10% af Naweke!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Windsor Glen

Jane's B&B @ Collins bied huislike selfsorgverblyf sowel as oornagkamers in die Windsor Glen-woonbuurt in Randburg. Die ateljeewoonstelle beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n privaat badkamer. Die slaaparea het '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
B&B in Risidale, Randburg

Daffy’s Cottage 21 on Salerno is 'n groot en baie privaat selfsorgkothuis op 'n woonerf. Dis apart van die hoofhuis en het sy eie ingang. Die eiendom is in Risidale en bied maklike toegang tot hoofweë. Dis ook na...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR869
R782
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Linden

Linden Gap bied selfsorg-eenhede in Randburg en is die ideale stopplek vir gaste wat na verskeie geriewe in die area op pad is. Verblyf word aangebied in 5 eenhede wat individueel versier is en daar is slaapplek vi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Northcliff, Blackheath

Villa Klara bied B&B-verblyf en is in die Northcliff-omgewing van Johannesburg geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Villa Klara bestaan uit ...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Windsor Glen

Martha's Cottage is 'n selfsorgkothuis in Robinhills, Randburg. Dis naby winkelsentrums, kuierplekke, sakesentrums en ander trekpleisters in Johannesburg se noordelike voorstede. Dié kothuis is losstaande en het '...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff, Blackheath

Northcliff Bed and Breakfast is sentraal geleë in die noorde van Johannesburg, net 15 minute van Sandton en die middestad af. Hierdie lieflike akkommodasie is ideaal vir sakereisigers en toeriste. Elke kamer besk...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Linden, Randburg

The Wildlife Photographer Cottage is 'n gesellige en pragtige selfsorgkothuis wat in Linden, Johannesburg geleë is. Die kothuis het 'n lieflike uitsig oor die wonderskone omgewing en sy wild. Hierdie kothuis is op...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linden, Randburg

Panhandle Place is 'n vreedsame en veilige hawe in die stad en bestaan al vir 20 jaar. Die verblyf bied verskeie selfsorgopsies in 'n pragtige tuinopset in Linden, 'n boomryke voorstad van Johannesburg met breë str...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]