Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (12)
Indien jy Crofters Vallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Crofters Vallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Crofters Vallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Crofters Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Crofters Vallei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Crofters Vallei

Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Waterline is 'n selfsorg-vakansiehuis in Noordhoek wat ideaal is vir oordeelkundige gaste wat smag na 'n eksklusiewe ervaring wanneer hulle Kaapstad besoek. Waterline is geïnspireer deur die Pasifiese Kom met 'n kl...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

House at Longbeach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-vakansiewoonstel wat op die boonste vloer van die hoofhuis geleë is. Hierdie lieflike huis is net 400 m van Noordhoek se strand af. Die gewild...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Willow Beach House is 'n pragtige huis met 3 slaapkamers op Long Beach se duine in Noordhoek. Dié moderne tuiste is deur 'n plaaslike argitek ontwerp en het smaakvolle interieur. Die huis het 3 slaapkamers, 'n oop...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Bermuda Capri is 'n gesinshuis met 'n groot tuin, swembad en trampolien in Noordhoek op die Suidelike Skiereiland van Kaapstad. Die eienaar en haar familie woon ook op die perseel, so gaste moet van kinders hou en t...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Fish Hoek Heights Guest House bied lieflike oornag-vakansieverblyf. Die dorpie Vishoek is in Valsbaai langs die Kaapse Skiereiland en spog met 'n pragtige strand, verskeie winkels, restaurante en wegneem-eetplekke. ...

Vanaf
R2 326
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Home in Stonehaven is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op 'n veilige landgoed in Noordhoek geleë is. Dit het die ideale ligging net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede in die prentjiemooi Suidelike Skiere...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Neonita bied gerieflike seflsorgverblyf in Noordhoek. Dié woonstel bied slaapplek vir 2 mense apart van die hoofhuis. Dit is langs Monkey Valley so dis ideaal vir diegene wat troues moet bywoon. Dié oopplan-woon...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R760
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Mountain View is in Vishoek geleë en bied gehaltevakansieverblyf vir twee tot drie persone. Die eenheid is op die eienaars se perseel geleë, maar dit is heeltemal privaat en het sy eie ingang. Dit is naby verskeie...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

A 2 OceanView Guest House bied gemaklike verblyf vir 10 gaste in Vishoek en kyk uit oor die Peers Cave-berge en die oseaan. Die gastehuis bied 4 kamers, 'n gastesitkamer en kuierarea. 3 kamers het koningingrootte-b...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordhoek, Wes-Kaap

Marina Break het 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Noordhoek, Kaapstad. Daar is slaapplek vir 2 gaste en is naby die strand. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea, 'n dubbelbed en 'n elektriese kombers. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Crofters Vallei akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za